Fraseboek

af Kleure   »   he ‫צבעים‬

14 [veertien]

Kleure

Kleure

‫14 [ארבע עשרה]‬

14 [arba essreh]

‫צבעים‬

tsva'im

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Hebreeus Speel Meer
Die sneeu is wit. ‫-ש-ג -בן.‬ ‫____ ל____ ‫-ש-ג ל-ן-‬ ----------- ‫השלג לבן.‬ 0
ha---leg-la---. h_______ l_____ h-s-e-e- l-v-n- --------------- hasheleg lavan.
Die son is geel. ‫-ש-- -----.‬ ‫____ צ______ ‫-ש-ש צ-ו-ה-‬ ------------- ‫השמש צהובה.‬ 0
ha-heleg---van. h_______ l_____ h-s-e-e- l-v-n- --------------- hasheleg lavan.
Die lemoen is oranje. ‫התפ-ז----ם.‬ ‫_____ כ_____ ‫-ת-ו- כ-ו-.- ------------- ‫התפוז כתום.‬ 0
has----g----an. h_______ l_____ h-s-e-e- l-v-n- --------------- hasheleg lavan.
Die kersie is rooi. ‫--וב-----דו--‬ ‫_______ א_____ ‫-ד-ב-ב- א-ו-.- --------------- ‫הדובדבן אדום.‬ 0
h---e--sh-ts-h-b-h. h________ t________ h-s-e-e-h t-'-u-a-. ------------------- hashemesh ts'hubah.
Die hemel is blou. ‫-שמים----לי-.‬ ‫_____ כ_______ ‫-ש-י- כ-ו-י-.- --------------- ‫השמים כחולים.‬ 0
h--a-u--ka--m. h______ k_____ h-t-p-z k-t-m- -------------- hatapuz katom.
Die gras is groen. ‫הדשא-י-וק.‬ ‫____ י_____ ‫-ד-א י-ו-.- ------------ ‫הדשא ירוק.‬ 0
h-ta-u- ----m. h______ k_____ h-t-p-z k-t-m- -------------- hatapuz katom.
Die grond / aarde is bruin. ‫---------ה.‬ ‫_____ ח_____ ‫-א-מ- ח-מ-.- ------------- ‫האדמה חומה.‬ 0
ha--p-z ----m. h______ k_____ h-t-p-z k-t-m- -------------- hatapuz katom.
Die wolke is grys. ‫--נ---פור.‬ ‫____ א_____ ‫-ע-ן א-ו-.- ------------ ‫הענן אפור.‬ 0
had------n a---. h_________ a____ h-d-v-e-a- a-o-. ---------------- haduvdevan adom.
Die bande is swart. ‫--מי-י--ש-ו-ים-‬ ‫_______ ש_______ ‫-צ-י-י- ש-ו-י-.- ----------------- ‫הצמיגים שחורים.‬ 0
had---e-an-a--m. h_________ a____ h-d-v-e-a- a-o-. ---------------- haduvdevan adom.
Watter kleur is die sneeu? Wit. ‫ב-יזה צבע----ג--לבן.‬ ‫_____ צ__ ה____ ל____ ‫-א-ז- צ-ע ה-ל-? ל-ן-‬ ---------------------- ‫באיזה צבע השלג? לבן.‬ 0
hadu-de--- --o-. h_________ a____ h-d-v-e-a- a-o-. ---------------- haduvdevan adom.
Watter kleur is die son? Geel. ‫-א-זה צ-ע ה-מש---הוב.‬ ‫_____ צ__ ה____ צ_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-מ-? צ-ו-.- ----------------------- ‫באיזה צבע השמש? צהוב.‬ 0
hasha-a-m ------. h________ k______ h-s-a-a-m k-u-i-. ----------------- hashamaim kxulim.
Watter kleur is die lemoen? Oranje. ‫---ז--צ-ע------?----ם-‬ ‫_____ צ__ ה_____ כ_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-פ-ז- כ-ו-.- ------------------------ ‫באיזה צבע התפוז? כתום.‬ 0
h---am--m-k-u--m. h________ k______ h-s-a-a-m k-u-i-. ----------------- hashamaim kxulim.
Watter kleur is die kersie? Rooi. ‫בא--ה צבע ה-ו----- א----‬ ‫_____ צ__ ה_______ א_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-ו-ד-ן- א-ו-.- -------------------------- ‫באיזה צבע הדובדבן? אדום.‬ 0
has-amai- kx--i-. h________ k______ h-s-a-a-m k-u-i-. ----------------- hashamaim kxulim.
Watter kleur is die hemel? Blou. ‫--יז--צב---ש---- -ח-ל-‬ ‫_____ צ__ ה_____ כ_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-מ-ם- כ-ו-.- ------------------------ ‫באיזה צבע השמים? כחול.‬ 0
had--h-------. h______ y_____ h-d-s-e y-r-q- -------------- hadeshe yaroq.
Watter kleur is die gras? Groen. ‫-א--- צ---הדשא? י---.‬ ‫_____ צ__ ה____ י_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-ש-? י-ו-.- ----------------------- ‫באיזה צבע הדשא? ירוק.‬ 0
h-d---e-yaroq. h______ y_____ h-d-s-e y-r-q- -------------- hadeshe yaroq.
Watter kleur is die aarde? Bruin. ‫ב-יז- --ע --דמ-?--ום-‬ ‫_____ צ__ ה_____ ח____ ‫-א-ז- צ-ע ה-ד-ה- ח-ם-‬ ----------------------- ‫באיזה צבע האדמה? חום.‬ 0
h----he-ya-o-. h______ y_____ h-d-s-e y-r-q- -------------- hadeshe yaroq.
Watter kleur is die wolke? Grys. ‫-אי---צ-- ה---? א-ו-.‬ ‫_____ צ__ ה____ א_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-נ-? א-ו-.- ----------------------- ‫באיזה צבע הענן? אפור.‬ 0
ha-a-a-a--xum-h. h________ x_____ h-'-d-m-h x-m-h- ---------------- ha'adamah xumah.
Watter kleur is die bande? Swart. ‫בא-זה צבע ה-מ--י-? ש--ר-‬ ‫_____ צ__ ה_______ ש_____ ‫-א-ז- צ-ע ה-מ-ג-ם- ש-ו-.- -------------------------- ‫באיזה צבע הצמיגים? שחור.‬ 0
h--na---f--. h_____ a____ h-a-a- a-o-. ------------ h'anan afor.

Vroue praat anders as mans

Ons weet almal dat vroue en mans verskil. Maar het jy geweet dat hulle ook verskillend praat? Talle studies het dit bewys. Vroue gebruik ander spraakpatrone as mans. Hulle is dikwels meer indirek en terughoudend in hul spraak. In teenstelling daarmee gebruik mans gewoonlik duidelike en direkte taal. Maar die onderwerpe waaroor hulle praat, verskil ook. Mans gesels meer oor nuus, ekonomie of sport. Vroue verkies sosiale onderwerpe soos familie of gesondheid. Mans gesels dus oor feite. Vroue gesels eerder oor mense. Dis opvallend dat vroue probeer om ’n “swak” taal te praat. Dit wil sê hulle praat versigtiger en beleefder. Vroue vra ook meer vrae. Hulle doen dit waarskynlik om harmonie te skep en konflik te vermy. Verder het vroue ’n baie groter woordeskat vir gevoelens. Vir mans is geselskap dikwels ’n vorm van kompetisie. Hul taal is opvallend meer uitdagend en aggressief. En mans sê per dag baie minder woorde as vroue. Party navorsers beweer dis aan die samestelling van die brein te danke. Omdat vroue en mans se brein verskil. Dit wil sê hul spraaksentrum is ook anders saamgestel. Maar dis waarskynlik dat ander faktore ook ons taal beïnvloed. Die wetenskap verken dié gebied nog nie lank nie. Nogtans praat vroue en mans nie totaal verskillende tale nie. Daar hoef nie misverstande te wees nie. Daar is baie strategieë vir suksesvolle kommunikasie. Die eenvoudigste een is: luister beter!