מד---א- / ה לא--א / -?
____ א_ / ה ל_ ב_ / ה__
-ד-ע א- / ה ל- ב- / ה-
------------------------
מדוע את / ה לא בא / ה? 0 leta-e-s-ma----- 1l_______ m______ 1l-t-r-t- m-s-e-u 1------------------letarets mashehu 1
אני--א--- / ה -י -זג-ה--ו-- ----ך-רע.
___ ל_ ב_ / ה כ_ מ__ ה_____ כ_ כ_ ר___
-נ- ל- ב- / ה כ- מ-ג ה-ו-י- כ- כ- ר-.-
---------------------------------------
אני לא בא / ה כי מזג האוויר כל כך רע. 0 m-d--- --ah-at--o--------h?m_____ a______ l_ b________m-d-'- a-a-/-t l- b-/-a-a-?---------------------------madu'a atah/at lo ba/ba'ah?
ה---ל- ב- כי הו------וזמן.
___ ל_ ב_ כ_ ה__ ל_ ה______
-ו- ל- ב- כ- ה-א ל- ה-ז-ן-
----------------------------
הוא לא בא כי הוא לא הוזמן. 0 m-du'a -u--- b-?m_____ h_ l_ b__m-d-'- h- l- b-?----------------madu'a hu lo ba?
מ--ע ---/-ה ל---------
____ א_ / ה ל_ ב_ / ה__
-ד-ע א- / ה ל- ב- / ה-
------------------------
מדוע את / ה לא בא / ה? 0 hu-lo-h-zm--.h_ l_ h______h- l- h-z-a-.-------------hu lo huzman.
-ני-לא ב- /---כ--אין לי---ן-
___ ל_ ב_ / ה כ_ א__ ל_ ז____
-נ- ל- ב- / ה כ- א-ן ל- ז-ן-
------------------------------
אני לא בא / ה כי אין לי זמן. 0 hu lo -u-man.h_ l_ h______h- l- h-z-a-.-------------hu lo huzman.
------ת /-- -א-נישא--/ -?
____ א_ / ה ל_ נ____ / ת__
-ד-ע א- / ה ל- נ-ש-ר / ת-
---------------------------
מדוע את / ה לא נישאר / ת? 0 hu--o--a -i hu----huz---.h_ l_ b_ k_ h_ l_ h______h- l- b- k- h- l- h-z-a-.-------------------------hu lo ba ki hu lo huzman.
-ני-מו-רח---ה----ו-.
___ מ____ / ה ל______
-נ- מ-כ-ח / ה ל-ב-ד-
----------------------
אני מוכרח / ה לעבוד. 0 hu -- b--ki--u l--h-z---.h_ l_ b_ k_ h_ l_ h______h- l- b- k- h- l- h-z-a-.-------------------------hu lo ba ki hu lo huzman.
א-- לא נשא--/ ת-כ- -נ- מוכ---/ - -ע-וד.
___ ל_ נ___ / ת כ_ א__ מ____ / ה ל______
-נ- ל- נ-א- / ת כ- א-י מ-כ-ח / ה ל-ב-ד-
-----------------------------------------
אני לא נשאר / ת כי אני מוכרח / ה לעבוד. 0 hu -o b--ki h---o --z-an.h_ l_ b_ k_ h_ l_ h______h- l- b- k- h- l- h-z-a-.-------------------------hu lo ba ki hu lo huzman.
Moedertaal = emosioneel, vreemde taal - rasioneel?
Wanneer ons vreemde tale leer, stimuleer ons die brein.
Ons denke verander deur studie.
Ons word meer skeppend en aanpasbaar.
Ingewikkelde denke is ook vir meertalige mense makliker.
Studie oefen die geheue.
Hoe meer ons leer, hoe beter werk dit.
Iemand wat baie tale geleer het, leer ook ander dinge vinniger.
Hy kan langer aandagtig op ’n onderwerp konsentreer.
Gevolglik kan hy probleme vinniger oplos.
Veeltalige mense kan ook beter besluit.
Maar
hoe
hulle besluit, hang van die tale af.
Die taal waarin ons dink, beïnvloed ons besluite.
Sielkundiges het verskeie proefkonyne vir ’n studie ondersoek.
Al die proefkonyne was tweetalig.
Benewens hul moedertaal het hulle nog ’n taal gepraat.
Die proefkonyne moes ’n vraag antwoord.
Die vraag het met die oplossing van ’n probleem te doen gehad.
In dié proses moes die proefkonyne tussen twee opsies kies.
Een opsie was ’n aansienlik groter waagstuk as die ander.
Die proefkonyne moes die vraag in albei tale antwoord.
En die antwoorde het verander wanneer die taal verander het!
Wanneer hulle hul moedertaal gepraat het, het die proefkonyne die waagstuk gekies.
Maar in die vreemde taal het hulle op die veiliger opsie besluit.
Na dié eksperiment moes die proefkonyne weddenskappe plaas.
Hier was daar ook ’n duidelike verskil.
Wanneer hulle ’n vreemde taal gebruik het, was hulle verstandiger.
Die navorsers vermoed ons is meer gefokus in vreemde tale.
Daarom neem ons rasionele eerder as emosionele besluite.