Fraseboek

af Imperatief 2   »   am ተተኳሪ 2

90 [negentig]

Imperatief 2

Imperatief 2

90 [ዘጠና]

90 [ዘጠና]

ተተኳሪ 2

yeti’izazi ānik’ets’i 2

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
Skeer jouself! ተላ-/ጪ! ተ_____ ተ-ጭ-ጪ- ------ ተላጭ/ጪ! 0
yeti------ āni--e---i 2 y_________ ā_________ 2 y-t-’-z-z- ā-i-’-t-’- 2 ----------------------- yeti’izazi ānik’ets’i 2
Was jouself! ታጠ---! ታ_____ ታ-ብ-ቢ- ------ ታጠብ/ቢ! 0
y-ti’i-azi-ān-k’-t--i 2 y_________ ā_________ 2 y-t-’-z-z- ā-i-’-t-’- 2 ----------------------- yeti’izazi ānik’ets’i 2
Kam jou hare! አበ--/ሪ! አ______ አ-ጥ-/-! ------- አበጥር/ሪ! 0
tela--’i--h’ī! t_____________ t-l-c-’-/-h-ī- -------------- telach’i/ch’ī!
Bel! ደውል- -ደው-! ደ___ ይ____ ደ-ል- ይ-ው-! ---------- ደውል! ይደውሉ! 0
tela-h’i-c-’ī! t_____________ t-l-c-’-/-h-ī- -------------- telach’i/ch’ī!
Begin! ጀ-ር--ይጀ--! ጀ___ ይ____ ጀ-ር- ይ-ም-! ---------- ጀምር! ይጀምሩ! 0
t-la-h-i/ch’-! t_____________ t-l-c-’-/-h-ī- -------------- telach’i/ch’ī!
Hou op! አ------ሙ! አ___ ያ___ አ-ም- ያ-ሙ- --------- አቁም! ያቁሙ! 0
t--’eb--b-! t__________ t-t-e-i-b-! ----------- tat’ebi/bī!
Los dit! ተወው!-ይ--ት! ተ___ ይ____ ተ-ው- ይ-ዉ-! ---------- ተወው! ይተዉት! 0
tat’------! t__________ t-t-e-i-b-! ----------- tat’ebi/bī!
Sê dit! ተ-ገረ-! ይናገ--! ተ_____ ይ_____ ተ-ገ-ው- ይ-ገ-ት- ------------- ተናገረው! ይናገሩት! 0
tat’e-i-bī! t__________ t-t-e-i-b-! ----------- tat’ebi/bī!
Koop dit! ግ--- ---ት! ግ___ ይ____ ግ-ው- ይ-ዙ-! ---------- ግዛው! ይግዙት! 0
āb-t------ī! ā___________ ā-e-’-r-/-ī- ------------ ābet’iri/rī!
Moet nooit oneerlik wees nie! በፍ-ም የማት-----ንዳት-ኑ! በ___ የ_____ እ______ በ-ፁ- የ-ት-መ- እ-ዳ-ሆ-! ------------------- በፍፁም የማትታመኑ እንዳትሆኑ! 0
āb-t’-ri/rī! ā___________ ā-e-’-r-/-ī- ------------ ābet’iri/rī!
Moet nooit stout wees nie! በፍ-ም -ረባ- --ዳ--ኑ! በ___ እ___ እ______ በ-ፁ- እ-ባ- እ-ዳ-ሆ-! ----------------- በፍፁም እረባሽ እንዳትሆኑ! 0
ā-e-’--i---! ā___________ ā-e-’-r-/-ī- ------------ ābet’iri/rī!
Moet nooit onbeskof wees nie! በፍፁ- --ት--ልሆ-ችሁ እ-ዳ--ኑ! በ___ ት__ ያ_____ እ______ በ-ፁ- ት-ት ያ-ሆ-ች- እ-ዳ-ሆ-! ----------------------- በፍፁም ትሁት ያልሆናችሁ እንዳትሆኑ! 0
d-wi-i! yide---u! d______ y________ d-w-l-! y-d-w-l-! ----------------- dewili! yidewilu!
Wees altyd eerlik! ሁ-ጊዜ ታማ---ሁኑ! ሁ___ ታ__ ይ___ ሁ-ጊ- ታ-ኝ ይ-ኑ- ------------- ሁልጊዜ ታማኝ ይሁኑ! 0
de-ili! -id-----! d______ y________ d-w-l-! y-d-w-l-! ----------------- dewili! yidewilu!
Wees altyd gaaf! ሁልጊዜ--ሩ----! ሁ___ ጥ_ ይ___ ሁ-ጊ- ጥ- ይ-ኑ- ------------ ሁልጊዜ ጥሩ ይሁኑ! 0
de-i--! y-dew-lu! d______ y________ d-w-l-! y-d-w-l-! ----------------- dewili! yidewilu!
Wees altyd hoflik / beleefd! ሁልጊዜ--------! ሁ___ ት__ ይ___ ሁ-ጊ- ት-ት ይ-ኑ- ------------- ሁልጊዜ ትሁት ይሁኑ! 0
jemiri- yij--i--! j______ y________ j-m-r-! y-j-m-r-! ----------------- jemiri! yijemiru!
Mooi loop/ry! በ-ላም ቤ-ዎ -ደ-ሱ! በ___ ቤ__ ይ____ በ-ላ- ቤ-ዎ ይ-ረ-! -------------- በሰላም ቤትዎ ይደረሱ! 0
j--i-i! yi----ru! j______ y________ j-m-r-! y-j-m-r-! ----------------- jemiri! yijemiru!
Sien mooi na jouself om! እ-ስ-ን ይ---! እ____ ይ____ እ-ስ-ን ይ-ብ-! ----------- እራስዎን ይጠብቁ! 0
jem---! y----i-u! j______ y________ j-m-r-! y-j-m-r-! ----------------- jemiri! yijemiru!
Besoek ons gou weer! በ--- ደ-መው--ጎ-ኙ-! በ___ ደ___ ይ_____ በ-ር- ደ-መ- ይ-ብ-ን- ---------------- በቅርቡ ደግመው ይጎብኙን! 0
āk’um-- -a-’um-! ā______ y_______ ā-’-m-! y-k-u-u- ---------------- āk’umi! yak’umu!

Babas kan grammatikareëls leer

Kinders word baie vinnig groot. En hulle leer ook baie vinnig! Dit moet nog nagevors word hoe kinders leer. Die leerproses is outomaties. Kinders merk nie eens op dat hulle leer nie. Tog leer hulle elke dag meer. Dit blyk ook uit hul taal. Babas kan die eerste paar maande net huil. Na ’n paar maande kan hulle kort woorde sê. Die woorde word dan sinne. Later praat die kinders hul moedertaal. Ongelukkig werk dit nie met volwassenes so nie. Hulle het boeke of ander materiaal nodig om te leer. Net so kan hulle byvoorbeeld grammatikareëls leer. Babas leer egter reeds op vier maande grammatika! Navorsers het Duitse babas vreemde grammatikareëls geleer. Om dit te doen, is Italiaanse sinne vir hulle voorgespeel. Dié sinne het sekere sintaktiese strukture bevat. Die babas het vir sowat 15 minute na die korrekte sinne geluister. Agterna is die sinne weer vir die babas gespeel. Maar dié keer was van die sinne verkeerd. Terwyl die babas na die sinne geluister het, is hul breingolwe gemeet. So kon navorsers vasstel hoe die brein op sinne reageer. En die babas het met die sinne verskillende vlakke van aktiwiteit gehad! Hoewel hulle dit pas geleer het, het hulle die foute opgemerk. Natuurlik verstaan babas nie hoekom van die sinne verkeerd is nie. Hulle oriënteer hulself slegs volgens die fonetiese patrone. Maar dis genoeg om ’n taal te leer – altans vir babas…