Fraseboek

af Ontkenning 1   »   am ደስተኞች 1

64 [vier en sestig]

Ontkenning 1

Ontkenning 1

64 [ስልሳ አራት]

64 [ስልሳ አራት]

ደስተኞች 1

tek’aranī 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
Ek verstaan nie die woord nie. ቃሉ -ል--ኝ-። ቃ_ አ______ ቃ- አ-ገ-ኝ-። ---------- ቃሉ አልገባኝም። 0
te-’a--nī 1 t________ 1 t-k-a-a-ī 1 ----------- tek’aranī 1
Ek verstaan nie die sin nie. አ--ተ -ገ- አል-ባ-ም። አ___ ነ__ አ______ አ-ፍ- ነ-ሩ አ-ገ-ኝ-። ---------------- አረፍተ ነገሩ አልገባኝም። 0
t--’---n--1 t________ 1 t-k-a-a-ī 1 ----------- tek’aranī 1
Ek verstaan nie die betekenis nie. ት-ጉ- አል--ኝም። ት___ አ______ ት-ጉ- አ-ገ-ኝ-። ------------ ትርጉሙ አልገባኝም። 0
k’alu -li-e---y-mi. k____ ā____________ k-a-u ā-i-e-a-y-m-. ------------------- k’alu āligebanyimi.
die onderwyser መምህሩ መ___ መ-ህ- ---- መምህሩ 0
k’alu-ā-i-e--ny-m-. k____ ā____________ k-a-u ā-i-e-a-y-m-. ------------------- k’alu āligebanyimi.
Verstaan u die onderwyser? መምህ-ን -ረ---? መ____ ይ_____ መ-ህ-ን ይ-ዱ-ል- ------------ መምህሩን ይረዱታል? 0
k-----āl---b--yimi. k____ ā____________ k-a-u ā-i-e-a-y-m-. ------------------- k’alu āligebanyimi.
Ja, ek verstaan hom goed. አዎ-፤ -ሩ እ-ዳ-ለ-። አ_ ፤ ጥ_ እ______ አ- ፤ ጥ- እ-ዳ-ለ-። --------------- አዎ ፤ ጥሩ እረዳዋለው። 0
ā--fit- n-ge-u -l-g--anyi-i. ā______ n_____ ā____________ ā-e-i-e n-g-r- ā-i-e-a-y-m-. ---------------------------- ārefite negeru āligebanyimi.
die onderwyseres መ-ህሯ መ___ መ-ህ- ---- መምህሯ 0
ār-fi-e-ne-e-- --i-eb--yi--. ā______ n_____ ā____________ ā-e-i-e n-g-r- ā-i-e-a-y-m-. ---------------------------- ārefite negeru āligebanyimi.
Verstaan u die onderwyseres? መምህሯ- -----? መ____ ይ_____ መ-ህ-ን ይ-ዷ-ል- ------------ መምህሯን ይረዷታል? 0
ā--fite-ne--r- ā-igeb-n-imi. ā______ n_____ ā____________ ā-e-i-e n-g-r- ā-i-e-a-y-m-. ---------------------------- ārefite negeru āligebanyimi.
Ja, ek verstaan haar goed. አ-----ሩ --ዳ-ለ-። አ_ ፤ ጥ_ እ______ አ- ፤ ጥ- እ-ዳ-ለ-። --------------- አዎ ፤ ጥሩ እረዳታለው። 0
t--igu------gebanyi-i. t_______ ā____________ t-r-g-m- ā-i-e-a-y-m-. ---------------------- tirigumu āligebanyimi.
die mense ህዝብ ህ__ ህ-ብ --- ህዝብ 0
ti---u-u -li---anyi--. t_______ ā____________ t-r-g-m- ā-i-e-a-y-m-. ---------------------- tirigumu āligebanyimi.
Verstaan u die mense? ህዝቡን ይረዱታል? ህ___ ይ_____ ህ-ቡ- ይ-ዱ-ል- ----------- ህዝቡን ይረዱታል? 0
t------u-ā-i---an-imi. t_______ ā____________ t-r-g-m- ā-i-e-a-y-m-. ---------------------- tirigumu āligebanyimi.
Nee, ek verstaan hulle nie so goed nie. አይ-፤-ነ-ን-ጥ---ል-----። አ_ ፤____ ጥ_ አ_______ አ- ፤-ነ-ን ጥ- አ-ረ-ቸ-ም- -------------------- አይ ፤እነሱን ጥሩ አልረዳቸውም። 0
mem--i-u m_______ m-m-h-r- -------- memihiru
die vriendin ሴት---ኛ ሴ_ ጋ__ ሴ- ጋ-ኛ ------ ሴት ጋደኛ 0
m--ih--u m_______ m-m-h-r- -------- memihiru
Het u ’n vriendin? ሴ---------ት? ሴ_ ጋ__ አ____ ሴ- ጋ-ኛ አ-ዎ-? ------------ ሴት ጋደኛ አለዎት? 0
m-mihiru m_______ m-m-h-r- -------- memihiru
Ja, ek het. አዎ - -ለ-። አ_ ፤ አ___ አ- ፤ አ-ኝ- --------- አዎ ፤ አለኝ። 0
m--i-i--n--yi--dut-l-? m_________ y__________ m-m-h-r-n- y-r-d-t-l-? ---------------------- memihiruni yiredutali?
die dogter ሴ--ልጅ ሴ_ ል_ ሴ- ል- ----- ሴት ልጅ 0
mem--iru-i y--eduta-i? m_________ y__________ m-m-h-r-n- y-r-d-t-l-? ---------------------- memihiruni yiredutali?
Het u ’n dogter? ሴት-ል- አለ--? ሴ_ ል_ አ____ ሴ- ል- አ-ዎ-? ----------- ሴት ልጅ አለዎት? 0
me--hir--i-yi-e-u--l-? m_________ y__________ m-m-h-r-n- y-r-d-t-l-? ---------------------- memihiruni yiredutali?
Nee, ek het nie. አ- --የለኝ-። አ_ ፤ የ____ አ- ፤ የ-ኝ-። ---------- አይ ፤ የለኝም። 0
ā-o ; -’-----re-a--lewi. ā__ ; t____ i___________ ā-o ; t-i-u i-e-a-a-e-i- ------------------------ āwo ; t’iru iredawalewi.

Blinde mense gebruik taal doeltreffender

Mense wat nie kan sien nie, hoor beter. So kan hulle makliker deur die daaglikse lewe gaan. Blindes kan ook spraak beter verwerk! Dit was die gevolgtrekking in verskeie mediese studies. Navorsers het proefkonyne na opnames laat luister. Die spoed van die spraak is toe aansienlik verhoog. Tog kon die blinde proefkonyne die inhoud verstaan. Proefkonyne met sig kon aan die ander kant skaars verstaan. Vir hulle was die spraak te vinnig. Nog ’n eksperiment se resultaat was soortgelyk. Swaksiende en blinde proefkonyne het na verskillende sinne geluister. ’n Deel van die sinne is gemanipuleer. Die laaste woord is met ’n onsinnige woord vervang. Die proefkonyne moes die sinne beoordeel. Hulle moes besluit of die sinne sinvol of sinloos was. Terwyl hulle die taak gedoen het, is hul brein ontleed. Navorsers het sekere breingolwe gemeet. So kon hulle sien hoe vinnig die brein die taak oplos. By die blinde proefkonyne was daar baie gou ’n sekere sein. Dié sein het aangedui dat die sin ontleed is. In die proefkonyne met sig het die sein baie later verskyn. Waarom blindes spraak doeltreffender verwerk, weet ons nog nie. Maar wetenskaplikes het ’n teorie. Hulle glo dat dié mense se brein ’n bepaalde deel intensiewer gebruik. Dis die deel waar siende mense visuele prikkels verwerk. By blindes word dié deel nie vir sig gebruik nie. Dit is dus nog vir ander take “beskikbaar”. Daarom het blindes ’n groter vermoë om spraak te verwerk…