Fraseboek

af Byvoeglike naamwoorde 1   »   am ማስታወቂያዎች 1

78 [agt en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 1

Byvoeglike naamwoorde 1

78 [ሰባ ስምንት]

78 [ሰባ ስምንት]

ማስታወቂያዎች 1

k’it͟s’ili 1

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
’n ou vrou ት---ሴት ት__ ሴ_ ት-ቅ ሴ- ------ ትልቅ ሴት 0
k-it͟s’-li 1 k________ 1 k-i-͟-’-l- 1 ------------ k’it͟s’ili 1
’n dik / vet vrou ወ-----ት ወ___ ሴ_ ወ-ራ- ሴ- ------- ወፍራም ሴት 0
k’it--’i---1 k________ 1 k-i-͟-’-l- 1 ------------ k’it͟s’ili 1
’n nuuskierige vrou ጉ- -ት ጉ_ ሴ_ ጉ- ሴ- ----- ጉጉ ሴት 0
t---k------i t______ s___ t-l-k-i s-t- ------------ tilik’i sēti
’n nuwe motor አዲስ መኪና አ__ መ__ አ-ስ መ-ና ------- አዲስ መኪና 0
t-li--i--ēti t______ s___ t-l-k-i s-t- ------------ tilik’i sēti
’n vinnige motor ፈጣን--ኪና ፈ__ መ__ ፈ-ን መ-ና ------- ፈጣን መኪና 0
t-l-k’i sē-i t______ s___ t-l-k-i s-t- ------------ tilik’i sēti
’n gerieflike motor ምቹ--ኪና ም_ መ__ ም- መ-ና ------ ምቹ መኪና 0
w-fir-mi -ēti w_______ s___ w-f-r-m- s-t- ------------- wefirami sēti
’n blou rok ስ-ያዊ ቀሚስ ስ___ ቀ__ ስ-ያ- ቀ-ስ -------- ስማያዊ ቀሚስ 0
w--i--m-----i w_______ s___ w-f-r-m- s-t- ------------- wefirami sēti
’n rooi rok ቀይ --ስ ቀ_ ቀ__ ቀ- ቀ-ስ ------ ቀይ ቀሚስ 0
w-fira-- s--i w_______ s___ w-f-r-m- s-t- ------------- wefirami sēti
’n groen rok አረ-ጋ- -ሚስ አ____ ቀ__ አ-ን-ዴ ቀ-ስ --------- አረንጋዴ ቀሚስ 0
gugu---ti g___ s___ g-g- s-t- --------- gugu sēti
’n swart sak ጥቁር --ሳ ጥ__ ቦ__ ጥ-ር ቦ-ሳ ------- ጥቁር ቦርሳ 0
gu-- s-ti g___ s___ g-g- s-t- --------- gugu sēti
’n bruin sak ቡኒ--ርሳ ቡ_ ቦ__ ቡ- ቦ-ሳ ------ ቡኒ ቦርሳ 0
g-gu -ēti g___ s___ g-g- s-t- --------- gugu sēti
’n wit sak ነጭ -ርሳ ነ_ ቦ__ ነ- ቦ-ሳ ------ ነጭ ቦርሳ 0
ādīs- m--ī-a ā____ m_____ ā-ī-i m-k-n- ------------ ādīsi mekīna
gawe mense ጥ--ህዝ-- -ዎች ጥ_ ህ___ ሰ__ ጥ- ህ-ብ- ሰ-ች ----------- ጥሩ ህዝብ/ ሰዎች 0
ād--i--e-ī-a ā____ m_____ ā-ī-i m-k-n- ------------ ādīsi mekīna
hoflike / beleefde mense ትሁት ህዝ-- --ች ት__ ህ___ ሰ__ ት-ት ህ-ብ- ሰ-ች ------------ ትሁት ህዝብ/ ሰዎች 0
ādīsi -ekīna ā____ m_____ ā-ī-i m-k-n- ------------ ādīsi mekīna
interessante mense አስ--- ህ-ብ---ዎች አ____ ህ___ ሰ__ አ-ደ-ች ህ-ብ- ሰ-ች -------------- አስደሳች ህዝብ/ ሰዎች 0
f---an-----ī-a f______ m_____ f-t-a-i m-k-n- -------------- fet’ani mekīna
liewe kinders ተ-ዳ--ል-ች ተ___ ል__ ተ-ዳ- ል-ች -------- ተወዳጅ ልጆች 0
f-t-a-- -e---a f______ m_____ f-t-a-i m-k-n- -------------- fet’ani mekīna
stoute kinders እረ-ሽ-ል-ች እ___ ል__ እ-ባ- ል-ች -------- እረባሽ ልጆች 0
fe-’--i me-īna f______ m_____ f-t-a-i m-k-n- -------------- fet’ani mekīna
soet kinders ጨ----ች ጨ_ ል__ ጨ- ል-ች ------ ጨዋ ልጆች 0
mich- ----na m____ m_____ m-c-u m-k-n- ------------ michu mekīna

Rekenaars kan gehoorde woorde rekonstrueer

Een van die mens se oudste drome is om gedagtes te lees. Almal wil soms graag weet wat iemand anders pas gedink het. Dié droom het nog nie waar geword nie. Ons kan selfs met moderne tegnologie nie gedagtes lees nie. Wat ander dink, bly ’n geheim. Maar ons kan agterkom wat ander hoor! Dis deur ’n wetenskaplike eksperiment bewys. Navorsers het dit reggekry om gehoorde woorde te rekonstrueer. Daarvoor het hulle proefkonyne se breingolwe ontleed. Wanneer ons iets hoor, raak ons brein aktief. Dit moet die gehoorde taal verwerk. Daardeur ontstaan ’n sekere aktiwiteitspatroon. Dié patroon kan met elektrodes opgeneem word. En die opname kan ook verder verwerk word! Dit kan met ’n rekenaar in ’n klankpatroon omskep word. So kan die gehoorde woord uitgeken word. Dié beginsel werk vir alle woorde. Elke woord wat ons hoor, skep ’n spesifieke sein. Dié sein hang altyd met die klank van die woord saam. ’n Mens moet dit “net” in ’n akoestiese sein vertaal. Want as jy weet wat die klankpatroon is, ken jy die woord. Die proefkonyne het tydens die eksperiment regte en nagemaakte woorde gehoor. Dus het van die gehoorde woorde nie bestaan nie. Nogtans kon dié woorde ook gerekonstrueer word. Woorde wat herken is, kon deur ’n rekenaar uitgespreek word. Dis egter ook moontlik om hulle net op die skerm te laat verskyn. Navorsers hoop hulle sal spraakseine binnekort beter verstaan. Die droom van gedagtes lees, leef voort…