Fraseboek

af Byvoeglike naamwoorde 3   »   am መግለጫዎች 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

Byvoeglike naamwoorde 3

80 [ሰማንያ]

80 [ሰማንያ]

መግለጫዎች 3

k’it͟s’ili 3

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
Sy het ’n hond. እሷ-ውሻ-አ-ት። እ_ ው_ አ___ እ- ው- አ-ት- ---------- እሷ ውሻ አላት። 0
k--t--’--i 3 k________ 3 k-i-͟-’-l- 3 ------------ k’it͟s’ili 3
Die hond is groot. ው----ል---ው። ው__ ት__ ነ__ ው-ው ት-ቅ ነ-። ----------- ውሻው ትልቅ ነው። 0
k’--͟--i-i-3 k________ 3 k-i-͟-’-l- 3 ------------ k’it͟s’ili 3
Sy het ’n groot hond. እ--ትልቅ ---አ-ት። እ_ ት__ ው_ አ___ እ- ት-ቅ ው- አ-ት- -------------- እሷ ትልቅ ውሻ አላት። 0
i--- --s-a-āl-t-. i___ w____ ā_____ i-w- w-s-a ā-a-i- ----------------- iswa wisha ālati.
Sy het ’n huis. እ--ቤ--አ-ት። እ_ ቤ_ አ___ እ- ቤ- አ-ት- ---------- እሷ ቤት አላት። 0
i----wish--āl-ti. i___ w____ ā_____ i-w- w-s-a ā-a-i- ----------------- iswa wisha ālati.
Die huis is klein. ቤ- ትንሽ--ው። ቤ_ ት__ ነ__ ቤ- ት-ሽ ነ-። ---------- ቤቱ ትንሽ ነው። 0
i-wa--i-ha-ā-a--. i___ w____ ā_____ i-w- w-s-a ā-a-i- ----------------- iswa wisha ālati.
Sy het ’n klein huis. እሷ --ሽ ቤት -ላት። እ_ ት__ ቤ_ አ___ እ- ት-ሽ ቤ- አ-ት- -------------- እሷ ትንሽ ቤት አላት። 0
wisha-i-t---k-i newi. w______ t______ n____ w-s-a-i t-l-k-i n-w-. --------------------- wishawi tilik’i newi.
Hy woon in ’n hotel. እ- ሆቴል ነው---ቀ--ው። እ_ ሆ__ ነ_ የ______ እ- ሆ-ል ነ- የ-ቀ-ጠ-። ----------------- እሱ ሆቴል ነው የሚቀመጠው። 0
wish--i-t-li-’i n---. w______ t______ n____ w-s-a-i t-l-k-i n-w-. --------------------- wishawi tilik’i newi.
Die hotel is goedkoop. ሆ-ሉ------ነው። ሆ__ እ___ ነ__ ሆ-ሉ እ-ካ- ነ-። ------------ ሆቴሉ እርካሽ ነው። 0
wishawi ------i-newi. w______ t______ n____ w-s-a-i t-l-k-i n-w-. --------------------- wishawi tilik’i newi.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. እሱ-የሚቀመጠው በርካ----ል-ው-- ነው። እ_ የ_____ በ___ ሆ__ ው__ ነ__ እ- የ-ቀ-ጠ- በ-ካ- ሆ-ል ው-ጥ ነ-። -------------------------- እሱ የሚቀመጠው በርካሽ ሆቴል ውስጥ ነው። 0
i-w--tili--i----h--āl-ti. i___ t______ w____ ā_____ i-w- t-l-k-i w-s-a ā-a-i- ------------------------- iswa tilik’i wisha ālati.
Hy het ’n motor / kar. እሱ መኪና--ለው። እ_ መ__ አ___ እ- መ-ና አ-ው- ----------- እሱ መኪና አለው። 0
i-w- -ilik’i-w-sha------. i___ t______ w____ ā_____ i-w- t-l-k-i w-s-a ā-a-i- ------------------------- iswa tilik’i wisha ālati.
Die motor is duur. መ--- -- ነው። መ___ ው_ ነ__ መ-ና- ው- ነ-። ----------- መኪናው ውድ ነው። 0
i-wa til-----wish---l-t-. i___ t______ w____ ā_____ i-w- t-l-k-i w-s-a ā-a-i- ------------------------- iswa tilik’i wisha ālati.
Hy het ’n duur motor. እ---- --ና----። እ_ ው_ መ__ አ___ እ- ው- መ-ና አ-ው- -------------- እሱ ውድ መኪና አለው። 0
is-a--ē-i --ati. i___ b___ ā_____ i-w- b-t- ā-a-i- ---------------- iswa bēti ālati.
Hy lees ’n roman. እ--የፍቅ- -ፅ-ፍ-እያ-በ- --። እ_ የ___ መ___ እ____ ነ__ እ- የ-ቅ- መ-ሐ- እ-ነ-በ ነ-። ---------------------- እሱ የፍቅር መፅሐፍ እያነበበ ነው። 0
i--- -ē-i---ati. i___ b___ ā_____ i-w- b-t- ā-a-i- ---------------- iswa bēti ālati.
Die roman is vervelig. የፍቅ- መፅ-ፉ አ-ልቺ-ነ-። የ___ መ___ አ___ ነ__ የ-ቅ- መ-ሐ- አ-ል- ነ-። ------------------ የፍቅር መፅሐፉ አሰልቺ ነው። 0
i--- -ēt- -la--. i___ b___ ā_____ i-w- b-t- ā-a-i- ---------------- iswa bēti ālati.
Hy lees ’n vervelige roman. እ- -ሰ-ቺው--የ-ቅ- -ፅ-ፍ እ-ነበበ---። እ_ አ_____ የ___ መ___ እ____ ነ__ እ- አ-ል-ው- የ-ቅ- መ-ሐ- እ-ነ-በ ነ-። ----------------------------- እሱ አሰልቺውን የፍቅር መፅሐፍ እያነበበ ነው። 0
bēt--ti-ishi---w-. b___ t______ n____ b-t- t-n-s-i n-w-. ------------------ bētu tinishi newi.
Sy kyk ’n rolprent. እሷ ፊ-- እ-የ- --። እ_ ፊ__ እ___ ነ__ እ- ፊ-ም እ-የ- ነ-። --------------- እሷ ፊልም እያየች ነው። 0
bētu ti---h- ---i. b___ t______ n____ b-t- t-n-s-i n-w-. ------------------ bētu tinishi newi.
Die rolprent is spannend. ፊ-ሙ--ጓ---ው። ፊ__ አ__ ነ__ ፊ-ሙ አ-ጊ ነ-። ----------- ፊልሙ አጓጊ ነው። 0
b--- --nish- --w-. b___ t______ n____ b-t- t-n-s-i n-w-. ------------------ bētu tinishi newi.
Sy kyk ’n spannende rolprent. እ- -ጓጊ ፊልም-እ-የ- --። እ_ አ__ ፊ__ እ___ ነ__ እ- አ-ጊ ፊ-ም እ-የ- ነ-። ------------------- እሷ አጓጊ ፊልም እያየች ነው። 0
iswa-t-n------ēti--la--. i___ t______ b___ ā_____ i-w- t-n-s-i b-t- ā-a-i- ------------------------ iswa tinishi bēti ālati.

Die taal van die wetenskap

Wetenskapstaal is ’n taal op sy eie. Dit word vir vakkundige gesprekke gebruik. Dit word ook in akademiese publikasies aangewend. Vroeër was daar eenvormige akademiese tale. In die Europese streek het Latyns lank die wetenskap oorheers. Deesdae is Engels egter die belangrikste wetenskaplike taal. Wetenskaplike tale is vaktale. Hulle bevat baie spesifieke terme. Hul belangrikste kenmerk is standaardisering en normalisering. Baie sê wetenskaplikes praat doelbewus onverstaanbaar. Wanneer iets ingewikkeld is, lyk dit intelligenter. Wetenskap is egter op die waarheid gegrond. Daarom moet dit ’n neutrale taal gebruik. Daar is geen plek vir retoriese elemente of onduidelike sinne nie. Nietemin is daar baie voorbeelde van oorgekompliseerde taal. En dit lyk asof ingewikkelde taal mense fassineer! Studies het bewys dat ons meer vertroue in ingewikkelde taal het. Proefkonyne moes ’n paar vrae antwoord. Daarin moes hulle tussen verskeie antwoorde kies. Party antwoorde was eenvoudig en ander was op ’n baie ingewikkelde manier gestel. Die meeste proefkonyne het die ingewikkelder antwoord gekies. Maar dit maak geen sin nie! Die proefkonyne is deur die taal mislei. Al was die inhoud absurd, het die vorm hulle beïndruk. Dis egter nie altyd ’n kuns om in ingewikkelde taal te skryf nie. ’n Mens kan leer om eenvoudige inhoud ’n ingewikkelde taal te maak. Aan die ander kant is dit nie so eenvoudig om moeilike dinge maklik uit te druk nie. Die eenvoudige is dus dikwels eintlik ingewikkeld…