Fraseboek

af Byvoeglike naamwoorde 3   »   ka ზედსართავი 3

80 [tagtig]

Byvoeglike naamwoorde 3

Byvoeglike naamwoorde 3

80 [ოთხმოცი]

80 [otkhmotsi]

ზედსართავი 3

zedsartavi 3

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Georgies Speel Meer
Sy het ’n hond. მა----ღლი--ყ-ვ-. მ__ ძ____ ჰ_____ მ-ს ძ-ღ-ი ჰ-ა-ს- ---------------- მას ძაღლი ჰყავს. 0
z----r-a-i 3 z_________ 3 z-d-a-t-v- 3 ------------ zedsartavi 3
Die hond is groot. ძ--ლ- დ-დ-ა. ძ____ დ_____ ძ-ღ-ი დ-დ-ა- ------------ ძაღლი დიდია. 0
zed--rtavi-3 z_________ 3 z-d-a-t-v- 3 ------------ zedsartavi 3
Sy het ’n groot hond. მ-ს--ი----აღ-ი --ავ-. მ__ დ___ ძ____ ჰ_____ მ-ს დ-დ- ძ-ღ-ი ჰ-ა-ს- --------------------- მას დიდი ძაღლი ჰყავს. 0
m---dz---li -----. m__ d______ h_____ m-s d-a-h-i h-a-s- ------------------ mas dzaghli hqavs.
Sy het ’n huis. მას-ს--ლი -ქ-ს. მ__ ს____ ა____ მ-ს ს-ხ-ი ა-ვ-. --------------- მას სახლი აქვს. 0
mas -z-ghl- -q---. m__ d______ h_____ m-s d-a-h-i h-a-s- ------------------ mas dzaghli hqavs.
Die huis is klein. ს-ხ-ი-პ---რ--. ს____ პ_______ ს-ხ-ი პ-ტ-რ-ა- -------------- სახლი პატარაა. 0
m-- d----l-----v-. m__ d______ h_____ m-s d-a-h-i h-a-s- ------------------ mas dzaghli hqavs.
Sy het ’n klein huis. მა---ა---- სა------ვს. მ__ პ_____ ს____ ა____ მ-ს პ-ტ-რ- ს-ხ-ი ა-ვ-. ---------------------- მას პატარა სახლი აქვს. 0
dz-------id--. d______ d_____ d-a-h-i d-d-a- -------------- dzaghli didia.
Hy woon in ’n hotel. ის--ა---მ--ში---ოვ--ბს. ი_ ს_________ ც________ ი- ს-ს-უ-რ-შ- ც-ო-რ-ბ-. ----------------------- ის სასტუმროში ცხოვრობს. 0
dzagh-i-d----. d______ d_____ d-a-h-i d-d-a- -------------- dzaghli didia.
Die hotel is goedkoop. ს---უმრო -აფ-ა. ს_______ ი_____ ს-ს-უ-რ- ი-ფ-ა- --------------- სასტუმრო იაფია. 0
dz-ghl---id-a. d______ d_____ d-a-h-i d-d-a- -------------- dzaghli didia.
Hy woon in ’n goedkoop hotel. ის ია--სასტუ-რ--ი ცხ--რ--ს. ი_ ი__ ს_________ ც________ ი- ი-ფ ს-ს-უ-რ-შ- ც-ო-რ-ბ-. --------------------------- ის იაფ სასტუმროში ცხოვრობს. 0
m-- --di ----hli--qavs. m__ d___ d______ h_____ m-s d-d- d-a-h-i h-a-s- ----------------------- mas didi dzaghli hqavs.
Hy het ’n motor / kar. მას----ქა-- -ყავს. მ__ მ______ ჰ_____ მ-ს მ-ნ-ა-ა ჰ-ა-ს- ------------------ მას მანქანა ჰყავს. 0
ma- d-di dzagh---h--v-. m__ d___ d______ h_____ m-s d-d- d-a-h-i h-a-s- ----------------------- mas didi dzaghli hqavs.
Die motor is duur. მანქ--ა ძვ----. მ______ ძ______ მ-ნ-ა-ა ძ-ი-ი-. --------------- მანქანა ძვირია. 0
m-s---d- d--g--i --avs. m__ d___ d______ h_____ m-s d-d- d-a-h-i h-a-s- ----------------------- mas didi dzaghli hqavs.
Hy het ’n duur motor. მა- ძ-ი--ა-ი -ან---ა---ა-ს. მ__ ძ_______ მ______ ჰ_____ მ-ს ძ-ი-ი-ნ- მ-ნ-ა-ა ჰ-ა-ს- --------------------------- მას ძვირიანი მანქანა ჰყავს. 0
ma- -----i-a---. m__ s_____ a____ m-s s-k-l- a-v-. ---------------- mas sakhli akvs.
Hy lees ’n roman. ის-რო--ნს კით--ლო--. ი_ რ_____ კ_________ ი- რ-მ-ნ- კ-თ-უ-ო-ს- -------------------- ის რომანს კითხულობს. 0
ma---ak----akv-. m__ s_____ a____ m-s s-k-l- a-v-. ---------------- mas sakhli akvs.
Die roman is vervelig. რ-მ-ნ- მ-სა-ყ----. რ_____ მ__________ რ-მ-ნ- მ-ს-წ-ე-ი-. ------------------ რომანი მოსაწყენია. 0
m-s --kh-------. m__ s_____ a____ m-s s-k-l- a-v-. ---------------- mas sakhli akvs.
Hy lees ’n vervelige roman. ის---საწყე- ------ --თ-ულობ-. ი_ მ_______ რ_____ კ_________ ი- მ-ს-წ-ე- რ-მ-ნ- კ-თ-უ-ო-ს- ----------------------------- ის მოსაწყენ რომანს კითხულობს. 0
sa--l- -'at'-r-a. s_____ p_________ s-k-l- p-a-'-r-a- ----------------- sakhli p'at'araa.
Sy kyk ’n rolprent. ი-----მ- უ-უ-ე-ს. ი_ ფ____ უ_______ ი- ფ-ლ-ს უ-უ-ე-ს- ----------------- ის ფილმს უყურებს. 0
m-------'--- --k--i-a-v-. m__ p_______ s_____ a____ m-s p-a-'-r- s-k-l- a-v-. ------------------------- mas p'at'ara sakhli akvs.
Die rolprent is spannend. ფი-მი ს-ინტერ-ს-ა. ფ____ ს___________ ფ-ლ-ი ს-ი-ტ-რ-ს-ა- ------------------ ფილმი საინტერესოა. 0
is---s----r-shi -skhovr-b-. i_ s___________ t__________ i- s-s-'-m-o-h- t-k-o-r-b-. --------------------------- is sast'umroshi tskhovrobs.
Sy kyk ’n spannende rolprent. ი- --ი-ტ-რე-ო ფ---ს---უ-ე-ს. ი_ ს_________ ფ____ უ_______ ი- ს-ი-ტ-რ-ს- ფ-ლ-ს უ-უ-ე-ს- ---------------------------- ის საინტერესო ფილმს უყურებს. 0
s-s-----o iap-a. s________ i_____ s-s-'-m-o i-p-a- ---------------- sast'umro iapia.

Die taal van die wetenskap

Wetenskapstaal is ’n taal op sy eie. Dit word vir vakkundige gesprekke gebruik. Dit word ook in akademiese publikasies aangewend. Vroeër was daar eenvormige akademiese tale. In die Europese streek het Latyns lank die wetenskap oorheers. Deesdae is Engels egter die belangrikste wetenskaplike taal. Wetenskaplike tale is vaktale. Hulle bevat baie spesifieke terme. Hul belangrikste kenmerk is standaardisering en normalisering. Baie sê wetenskaplikes praat doelbewus onverstaanbaar. Wanneer iets ingewikkeld is, lyk dit intelligenter. Wetenskap is egter op die waarheid gegrond. Daarom moet dit ’n neutrale taal gebruik. Daar is geen plek vir retoriese elemente of onduidelike sinne nie. Nietemin is daar baie voorbeelde van oorgekompliseerde taal. En dit lyk asof ingewikkelde taal mense fassineer! Studies het bewys dat ons meer vertroue in ingewikkelde taal het. Proefkonyne moes ’n paar vrae antwoord. Daarin moes hulle tussen verskeie antwoorde kies. Party antwoorde was eenvoudig en ander was op ’n baie ingewikkelde manier gestel. Die meeste proefkonyne het die ingewikkelder antwoord gekies. Maar dit maak geen sin nie! Die proefkonyne is deur die taal mislei. Al was die inhoud absurd, het die vorm hulle beïndruk. Dis egter nie altyd ’n kuns om in ingewikkelde taal te skryf nie. ’n Mens kan leer om eenvoudige inhoud ’n ingewikkelde taal te maak. Aan die ander kant is dit nie so eenvoudig om moeilike dinge maklik uit te druk nie. Die eenvoudige is dus dikwels eintlik ingewikkeld…