Fraseboek

af Huis skoonmaak   »   ka სახლის დალაგება

18 [agttien]

Huis skoonmaak

Huis skoonmaak

18 [თვრამეტი]

18 [tvramet'i]

სახლის დალაგება

sakhlis dalageba

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Georgies Speel Meer
Vandag is Saterdag. დ--ს ---ათ-ა. დ___ შ_______ დ-ე- შ-ბ-თ-ა- ------------- დღეს შაბათია. 0
s-k-lis--alag--a s______ d_______ s-k-l-s d-l-g-b- ---------------- sakhlis dalageba
Vandag het ons tyd. დღეს-------ა--ს. დ___ დ__ გ______ დ-ე- დ-ო გ-ა-ვ-. ---------------- დღეს დრო გვაქვს. 0
sa--l-s -al-ge-a s______ d_______ s-k-l-s d-l-g-b- ---------------- sakhlis dalageba
Vandag maak ons huis skoon. დღე- ბინა--------ბთ. დ___ ბ____ ვ________ დ-ე- ბ-ნ-ს ვ-ლ-გ-ბ-. -------------------- დღეს ბინას ვალაგებთ. 0
dg-es--h-b--ia. d____ s________ d-h-s s-a-a-i-. --------------- dghes shabatia.
Ek maak die badkamer skoon. მე ვ-მ-ნდ-ა-----ას. მ_ ვ_____ ა________ მ- ვ-მ-ნ- ა-ა-ა-ა-. ------------------- მე ვწმენდ აბაზანას. 0
d--es---abat-a. d____ s________ d-h-s s-a-a-i-. --------------- dghes shabatia.
My man was die kar. ჩ-მი--მარი-----ა-ს-მანქა-ას. ჩ___ ქ____ რ______ მ________ ჩ-მ- ქ-ა-ი რ-ც-ა-ს მ-ნ-ა-ა-. ---------------------------- ჩემი ქმარი რეცხავს მანქანას. 0
d---- s-a-a-ia. d____ s________ d-h-s s-a-a-i-. --------------- dghes shabatia.
Die kinders maak die fietse skoon. ბავშ--ბი-წ-------ვ--ო-ი--დებ-. ბ_______ წ______ ვ____________ ბ-ვ-ვ-ბ- წ-ე-დ-ნ ვ-ლ-ს-პ-დ-ბ-. ------------------------------ ბავშვები წმენდენ ველოსიპედებს. 0
dgh-- -r- g-a--s. d____ d__ g______ d-h-s d-o g-a-v-. ----------------- dghes dro gvakvs.
Ouma gee die blomme water. ბ-ბ-- ---ა-ს ---ვილ-ბ-. ბ____ რ_____ ყ_________ ბ-ბ-ა რ-ყ-ვ- ყ-ა-ი-ე-ს- ----------------------- ბებია რწყავს ყვავილებს. 0
d-he-------va-vs. d____ d__ g______ d-h-s d-o g-a-v-. ----------------- dghes dro gvakvs.
Die kinders maak die kinderkamer skoon. ბავშვ--ი --ბავშვო-ოთ-ხს --აგე-ენ. ბ_______ ს_______ ო____ ა________ ბ-ვ-ვ-ბ- ს-ბ-ვ-ვ- ო-ა-ს ა-ა-ე-ე-. --------------------------------- ბავშვები საბავშვო ოთახს ალაგებენ. 0
dgh-s--r----akvs. d____ d__ g______ d-h-s d-o g-a-v-. ----------------- dghes dro gvakvs.
My man ruim sy lessenaar op. ჩ--ი --არი-თავის --წ-რ -ა-ი--- ა-ა-ე--. ჩ___ ქ____ თ____ ს____ მ______ ა_______ ჩ-მ- ქ-ა-ი თ-ვ-ს ს-წ-რ მ-გ-დ-ს ა-ა-ე-ს- --------------------------------------- ჩემი ქმარი თავის საწერ მაგიდას ალაგებს. 0
d-hes---n-- v-l--e--. d____ b____ v________ d-h-s b-n-s v-l-g-b-. --------------------- dghes binas valagebt.
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. მ------ --რეცხ--სა--ც- -ა--ან---. მ_ ვ___ ს______ ს_____ მ_________ მ- ვ-ე- ს-რ-ც-ს ს-რ-ც- მ-ნ-ა-ა-ი- --------------------------------- მე ვდებ სარეცხს სარეცხ მანქანაში. 0
d--e---i-a- valag-bt. d____ b____ v________ d-h-s b-n-s v-l-g-b-. --------------------- dghes binas valagebt.
Ek hang die wasgoed op. მ- -ფე- -ეთ-ე--ს. მ_ ვ___ თ________ მ- ვ-ე- თ-თ-ე-ლ-. ----------------- მე ვფენ თეთრეულს. 0
d--e--b-n-- v-la-e--. d____ b____ v________ d-h-s b-n-s v-l-g-b-. --------------------- dghes binas valagebt.
Ek stryk die klere. მე --უ-ო-ბ----რეუ-ს. მ_ ვ______ თ________ მ- ვ-უ-ო-ბ თ-თ-ე-ლ-. -------------------- მე ვაუთოებ თეთრეულს. 0
m---t-'m-nd -ba---a-. m_ v_______ a________ m- v-s-m-n- a-a-a-a-. --------------------- me vts'mend abazanas.
Die venster is vuil. ფა-ჯრები ჭუჭ--ანია. ფ_______ ჭ_________ ფ-ნ-რ-ბ- ჭ-ჭ-ი-ნ-ა- ------------------- ფანჯრები ჭუჭყიანია. 0
c---- km-ri---t-khav- m-n-anas. c____ k____ r________ m________ c-e-i k-a-i r-t-k-a-s m-n-a-a-. ------------------------------- chemi kmari retskhavs mankanas.
Die vloer is vuil. ი-ტა----უჭ--ა---. ი_____ ჭ_________ ი-ტ-კ- ჭ-ჭ-ი-ნ-ა- ----------------- იატაკი ჭუჭყიანია. 0
c---------i retskh-v- -----na-. c____ k____ r________ m________ c-e-i k-a-i r-t-k-a-s m-n-a-a-. ------------------------------- chemi kmari retskhavs mankanas.
Die skottelgoed is vuil. ჭ--ჭ-ლი ჭ---იანი-. ჭ______ ჭ_________ ჭ-რ-ე-ი ჭ-ჭ-ი-ნ-ა- ------------------ ჭურჭელი ჭუჭყიანია. 0
chem- km-------s----s m---an--. c____ k____ r________ m________ c-e-i k-a-i r-t-k-a-s m-n-a-a-. ------------------------------- chemi kmari retskhavs mankanas.
Wie was die vensters? ვ-ნ --ე--ს --ნ--ე--? ვ__ წ_____ ფ________ ვ-ნ წ-ე-დ- ფ-ნ-რ-ბ-? -------------------- ვინ წმენდს ფანჯრებს? 0
b--sh-e-i -s--end-n--e-os--'-d-bs. b________ t________ v_____________ b-v-h-e-i t-'-e-d-n v-l-s-p-e-e-s- ---------------------------------- bavshvebi ts'menden velosip'edebs.
Wie stofsuig? ვ-- -ღე-ს მტ-ერ----ვე-სა-რ--ით? ვ__ ი____ მ_____ მ_____________ ვ-ნ ი-ე-ს მ-ვ-რ- მ-ვ-რ-ა-რ-ტ-თ- ------------------------------- ვინ იღებს მტვერს მტვერსასრუტით? 0
b-b-a r------s ----i-ebs. b____ r_______ q_________ b-b-a r-s-q-v- q-a-i-e-s- ------------------------- bebia rts'qavs qvavilebs.
Wie was die skottelgoed? ვი- -ეცხ-ვ- ჭუ---ლ-? ვ__ რ______ ჭ_______ ვ-ნ რ-ც-ა-ს ჭ-რ-ე-ს- -------------------- ვინ რეცხავს ჭურჭელს? 0
b-v-hveb-------shv- ota-h---lag-b-n. b________ s________ o_____ a________ b-v-h-e-i s-b-v-h-o o-a-h- a-a-e-e-. ------------------------------------ bavshvebi sabavshvo otakhs alageben.

Vroeë onderrig

Vreemde tale word deesdae al hoe belangriker. Dit geld ook vir die beroepslewe. Gevolglik styg die aantal mense wat vreemde tale leer. Baie ouers wil ook graag hê hul kinders moet tale leer. Dis die beste op ’n vroeë ouderdom. Daar is reeds wêreldwyd baie internasionale laerskole. Kleuterskole met meertalige opvoeding word ook gewilder. Dis baie voordelig om so vroeg te begin leer. Dis aan die ontwikkeling van ons brein te danke. Ons brein bou strukture vir tale totdat ons vier jaar oud is. Dié netwerk van neurone help ons leer. Later in die lewe vorm die nuwe strukture nie so goed nie. Ouer kinders en volwassenes sukkel meer om tale te leer. Dus moet ons die vroeë ontwikkeling van ons brein bevorder. Kortom, hoe jonger hoe beter. Daar is egter ook mense wat krities oor vroeë leer is. Hulle is bang dat veeltaligheid klein kinders sal oorweldig. Afgesien daarvan bestaan die vrees dat hulle geen taal behoorlik sal leer nie. Uit ’n wetenskaplike oogpunt is dié bedenkinge ongegrond. Die meeste taalkundiges en neurosielkundiges is optimisties. Hul studie van die onderwerp lewer positiewe resultate op. Kinders geniet gewoonlik taalkursusse. En as kinders tale leer, dink hulle ook oor tale. Deur vreemde tale te leer, leer hulle ook hul moedertaal ken. Hulle trek lewenslank voordeel uit dié kennis van tale. Miskien is dit eintlik beter om met moeiliker tale te begin. Want ’n kind se brein leer vinnig en instinktief. Dit gee nie om of dit hello, ciao of néih hóu stoor nie!