Fraseboek

af Verlede tyd 4   »   ka წარსული 4

84 [vier en tagtig]

Verlede tyd 4

Verlede tyd 4

84 [ოთხმოცდაოთხი]

84 [otkhmotsdaotkhi]

წარსული 4

ts'arsuli 4

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Georgies Speel Meer
lees კითხ-ა კ_____ კ-თ-ვ- ------ კითხვა 0
k'--khva k_______ k-i-k-v- -------- k'itkhva
Ek het gelees. წა--კ-თ-ე. წ_________ წ-ვ-კ-თ-ე- ---------- წავიკითხე. 0
t-'--i-'--kh-. t_____________ t-'-v-k-i-k-e- -------------- ts'avik'itkhe.
Ek het die hele roman gelees. მ--ლი --მან- -ა-ი-ი--ე. მ____ რ_____ წ_________ მ-ე-ი რ-მ-ნ- წ-ვ-კ-თ-ე- ----------------------- მთელი რომანი წავიკითხე. 0
mt-l- r--an----'av-k'i-kh-. m____ r_____ t_____________ m-e-i r-m-n- t-'-v-k-i-k-e- --------------------------- mteli romani ts'avik'itkhe.
verstaan გა-ება. გ______ გ-გ-ბ-. ------- გაგება. 0
ga-eb-. g______ g-g-b-. ------- gageba.
Ek het verstaan. გა-ი--. გ______ გ-ვ-გ-. ------- გავიგე. 0
ga---a. g______ g-g-b-. ------- gageba.
Ek het die hele teks verstaan. მთ-ლი-ტ--ს-ი----ი--. მ____ ტ_____ გ______ მ-ე-ი ტ-ქ-ტ- გ-ვ-გ-. -------------------- მთელი ტექსტი გავიგე. 0
ga-eba. g______ g-g-b-. ------- gageba.
antwoord პასუ-ი პ_____ პ-ს-ხ- ------ პასუხი 0
g-v-g-. g______ g-v-g-. ------- gavige.
Ek het geantwoord. ვუპას--ე. ვ________ ვ-პ-ს-ხ-. --------- ვუპასუხე. 0
g----e. g______ g-v-g-. ------- gavige.
Ek het alle vrae beantwoord. ყველ- კი-ხ-ა- -უპასუხ-. ყ____ კ______ ვ________ ყ-ე-ა კ-თ-ვ-ს ვ-პ-ს-ხ-. ----------------------- ყველა კითხვას ვუპასუხე. 0
g-vig-. g______ g-v-g-. ------- gavige.
Ek weet dit – Ek het dit geweet. ვ-ც----ვი--დი. ვ___ – ვ______ ვ-ც- – ვ-ც-დ-. -------------- ვიცი – ვიცოდი. 0
mt--- --ek--'- gav-g-. m____ t_______ g______ m-e-i t-e-s-'- g-v-g-. ---------------------- mteli t'ekst'i gavige.
Ek skryf – Ek het dit geskryf. ვწე- –-დ-ვწე--. ვ___ – დ_______ ვ-ე- – დ-ვ-ე-ე- --------------- ვწერ – დავწერე. 0
p--suk-i p_______ p-a-u-h- -------- p'asukhi
Ek hoor dit – Ek het dit gehoor. მ-ს-ის-–---ვიგ--. მ_____ – გ_______ მ-ს-ი- – გ-ვ-გ-ე- ----------------- მესმის – გავიგეე. 0
v--'a--khe. v__________ v-p-a-u-h-. ----------- vup'asukhe.
Ek haal dit – Ek het dit gehaal. მ--ა-ვს – -ო--ტან-. მ______ – მ________ მ-მ-ქ-ს – მ-ვ-ტ-ნ-. ------------------- მომაქვს – მოვიტანე. 0
q-ela k'-tkh--- v-p-as-kh-. q____ k________ v__________ q-e-a k-i-k-v-s v-p-a-u-h-. --------------------------- qvela k'itkhvas vup'asukhe.
Ek bring dit – Ek het dit gebring. მ-მ--ვს-– --ვ--ა-ე. მ______ – მ________ მ-მ-ქ-ს – მ-ვ-ტ-ნ-. ------------------- მომაქვს – მოვიტანე. 0
vit-- –-v-t----. v____ – v_______ v-t-i – v-t-o-i- ---------------- vitsi – vitsodi.
Ek koop dit – Ek het dit gekoop. ვ-იდ--ობ - ----დე. ვ_______ – ვ______ ვ-ი-უ-ო- – ვ-ყ-დ-. ------------------ ვყიდულობ – ვიყიდე. 0
vi----- -------. v____ – v_______ v-t-i – v-t-o-i- ---------------- vitsi – vitsodi.
Ek verwag dit – Ek het dit verwag. ვ-ლ--– ვე-ო--. ვ___ – ვ______ ვ-ლ- – ვ-ლ-დ-. -------------- ველი – ველოდი. 0
v-----–-----od-. v____ – v_______ v-t-i – v-t-o-i- ---------------- vitsi – vitsodi.
Ek verduidelik dit – Ek het dit verduidelik. ვხ----–-ავხსენი. ვ____ – ა_______ ვ-ს-ი – ა-ხ-ე-ი- ---------------- ვხსნი – ავხსენი. 0
vt-'---– -av-s-e--. v_____ – d_________ v-s-e- – d-v-s-e-e- ------------------- vts'er – davts'ere.
Ek ken dit – Ek het dit geken. ვ--- ---იც---. ვ___ – ვ______ ვ-ც- – ვ-ც-დ-. -------------- ვიცი – ვიცოდი. 0
m-sm-- –-g----e-. m_____ – g_______ m-s-i- – g-v-g-e- ----------------- mesmis – gavigee.

Negatiewe woorde word nie in die moedertaal vertaal nie

Veeltaliges vertaal onbewustelik wat hulle lees in hul moedertaal. Dit gebeur heeltemal outomaties en die lesers kom dit nie agter nie. ’n Mens kan sê die brein werk soos ’n gelyktydige vertaler. Dit vertaal egter nie alles nie! Een studie het bewys dat die brein ’n ingeboude filter het. Dié filter besluit wat vertaal word. En dit lyk asof die filter sekere woorde ignoreer. Negatiewe woorde word nie in die moedertaal vertaal nie. Navorsers het Chinese moedertaalsprekers vir hul eksperiment gebruik. Al die proefkonyne het Engels as tweede taal gepraat. Die proefkonyne moes ’n paar Engelse woorde beoordeel. Die woorde het ’n verskillende emosionele inhoud gehad. Daar was positiewe, negatiewe en neutrale begrippe. Terwyl die proefkonyne die woorde gelees het, is hul brein ondersoek. Dit wil sê wetenskaplikes het die elektriese breinaktiwiteit gemeet. Deur dit te doen, kon hulle sien hoe die brein werk. Wanneer woorde vertaal word, word bepaalde seine geskep. Hulle dui aan dat die brein aktief is. Met negatiewe woorde het die proefkonyne geen breinaktiwiteit gehad nie. Net positiewe of neutrale begrippe is vertaal. Navorsers weet nog nie hoekom nie. Die brein moet teoreties al die woorde eenders verwerk. Dis egter moontlik dat die filter vinnig elke woord ondersoek. Dit word ontleed terwyl dit nog in die tweede taal gelees word. As ’n woord negatief is, word die geheue geblokkeer. Dit kan dus nie aan die woord in die moedertaal dink nie. Mense kan baie sensitief op woorde reageer. Miskien wil die brein hulle teen emosionele skok beskerm…