Fraseboek

af Verlede tyd 4   »   nn Fortid 4

84 [vier en tagtig]

Verlede tyd 4

Verlede tyd 4

84 [åttifire]

Fortid 4

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Nynorsk Speel Meer
lees l--e l___ l-s- ---- lese 0
Ek het gelees. Eg-la-. E_ l___ E- l-s- ------- Eg las. 0
Ek het die hele roman gelees. E----- he----r----e-. E_ l__ h____ r_______ E- l-s h-i-e r-m-n-n- --------------------- Eg las heile romanen. 0
verstaan for-tå f_____ f-r-t- ------ forstå 0
Ek het verstaan. E- -orsto. E_ f______ E- f-r-t-. ---------- Eg forsto. 0
Ek het die hele teks verstaan. Eg f-rs---hei-e --k-t-n. E_ f_____ h____ t_______ E- f-r-t- h-i-e t-k-t-n- ------------------------ Eg forsto heile teksten. 0
antwoord sva-e s____ s-a-e ----- svare 0
Ek het geantwoord. Eg -v-ra. E_ s_____ E- s-a-a- --------- Eg svara. 0
Ek het alle vrae beantwoord. E--ha----a-- p---l-e-sp-r-m-la. E_ h__ s____ p_ a___ s_________ E- h-r s-a-a p- a-l- s-ø-s-å-a- ------------------------------- Eg har svara på alle spørsmåla. 0
Ek weet dit – Ek het dit geweet. Eg v-i---e- - -g---sste ---. E_ v___ d__ - e_ v_____ d___ E- v-i- d-t - e- v-s-t- d-t- ---------------------------- Eg veit det - eg visste det. 0
Ek skryf – Ek het dit geskryf. E- -k-i- d------g s--ei-----. E_ s____ d__ - e_ s_____ d___ E- s-r-v d-t - e- s-r-i- d-t- ----------------------------- Eg skriv det - eg skreiv det. 0
Ek hoor dit – Ek het dit gehoor. Eg ---r---de- - eg--øy-d--det. E_ h_____ d__ - e_ h_____ d___ E- h-y-e- d-t - e- h-y-d- d-t- ------------------------------ Eg høyrer det - eg høyrde det. 0
Ek haal dit – Ek het dit gehaal. Eg -en--r--et-- eg ----- d--. E_ h_____ d__ - e_ h____ d___ E- h-n-a- d-t - e- h-n-a d-t- ----------------------------- Eg hentar det - eg henta det. 0
Ek bring dit – Ek het dit gebring. E- bri---r -e--- -- ---n------. E_ b______ d__ - e_ b_____ d___ E- b-i-g-r d-t - e- b-i-g- d-t- ------------------------------- Eg bringar det - eg bringa det. 0
Ek koop dit – Ek het dit gekoop. Eg-k--pe- det------kjøp-- d--. E_ k_____ d__ - e_ k_____ d___ E- k-ø-e- d-t - e- k-ø-t- d-t- ------------------------------ Eg kjøper det - eg kjøpte det. 0
Ek verwag dit – Ek het dit verwag. Eg-venta- -e- - -- -e--a----. E_ v_____ d__ - e_ v____ d___ E- v-n-a- d-t - e- v-n-a d-t- ----------------------------- Eg ventar det - eg venta det. 0
Ek verduidelik dit – Ek het dit verduidelik. E-----kl---- det --eg-----l-r---e-. E_ f________ d__ - e_ f_______ d___ E- f-r-l-r-r d-t - e- f-r-l-r- d-t- ----------------------------------- Eg forklarar det - eg forklara det. 0
Ek ken dit – Ek het dit geken. E----it--et ---g v--s-e-de-. E_ v___ d__ - e_ v_____ d___ E- v-i- d-t - e- v-s-t- d-t- ---------------------------- Eg veit det - eg visste det. 0

Negatiewe woorde word nie in die moedertaal vertaal nie

Veeltaliges vertaal onbewustelik wat hulle lees in hul moedertaal. Dit gebeur heeltemal outomaties en die lesers kom dit nie agter nie. ’n Mens kan sê die brein werk soos ’n gelyktydige vertaler. Dit vertaal egter nie alles nie! Een studie het bewys dat die brein ’n ingeboude filter het. Dié filter besluit wat vertaal word. En dit lyk asof die filter sekere woorde ignoreer. Negatiewe woorde word nie in die moedertaal vertaal nie. Navorsers het Chinese moedertaalsprekers vir hul eksperiment gebruik. Al die proefkonyne het Engels as tweede taal gepraat. Die proefkonyne moes ’n paar Engelse woorde beoordeel. Die woorde het ’n verskillende emosionele inhoud gehad. Daar was positiewe, negatiewe en neutrale begrippe. Terwyl die proefkonyne die woorde gelees het, is hul brein ondersoek. Dit wil sê wetenskaplikes het die elektriese breinaktiwiteit gemeet. Deur dit te doen, kon hulle sien hoe die brein werk. Wanneer woorde vertaal word, word bepaalde seine geskep. Hulle dui aan dat die brein aktief is. Met negatiewe woorde het die proefkonyne geen breinaktiwiteit gehad nie. Net positiewe of neutrale begrippe is vertaal. Navorsers weet nog nie hoekom nie. Die brein moet teoreties al die woorde eenders verwerk. Dis egter moontlik dat die filter vinnig elke woord ondersoek. Dit word ontleed terwyl dit nog in die tweede taal gelees word. As ’n woord negatief is, word die geheue geblokkeer. Dit kan dus nie aan die woord in die moedertaal dink nie. Mense kan baie sensitief op woorde reageer. Miskien wil die brein hulle teen emosionele skok beskerm…