Fraseboek

af Besitlike voornaamwoorde 2   »   am የተያዙ ተዋጊዎች 2

67 [sewe en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 2

Besitlike voornaamwoorde 2

67 [ስልሳ ሰባት]

67 [ስልሳ ሰባት]

የተያዙ ተዋጊዎች 2

āgenazabī tewilat’e simi 2

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
die bril መነ-ር መ___ መ-ፅ- ---- መነፅር 0
āg--a--bī-tewila-’- -imi 2 ā________ t________ s___ 2 ā-e-a-a-ī t-w-l-t-e s-m- 2 -------------------------- āgenazabī tewilat’e simi 2
Hy het sy bril vergeet. እ-----ሩ- -ረ-ቶ--። እ_ መ____ እ______ እ- መ-ፅ-ን እ-ስ-ታ-። ---------------- እሱ መነፅሩን እረስቶታል። 0
ā---az-bī--e--l---e s-m- 2 ā________ t________ s___ 2 ā-e-a-a-ī t-w-l-t-e s-m- 2 -------------------------- āgenazabī tewilat’e simi 2
Waar het hy sy bril gelos? ታ-ያ-መ--- የት-አ-? ታ__ መ___ የ_ አ__ ታ-ያ መ-ፅ- የ- አ-? --------------- ታድያ መነፅሩ የት አለ? 0
m---t͟s-i-i m_________ m-n-t-s-i-i ----------- menet͟s’iri
die horlosie ሰኣት ሰ__ ሰ-ት --- ሰኣት 0
m-net͟s--ri m_________ m-n-t-s-i-i ----------- menet͟s’iri
Sy horlosie is stukkend. የእ- -ዓ- -ይ---። የ__ ሰ__ አ_____ የ-ሱ ሰ-ት አ-ሰ-ም- -------------- የእሱ ሰዓት አይሰራም። 0
m-ne--s-i-i m_________ m-n-t-s-i-i ----------- menet͟s’iri
Die horlosie hang teen die muur. ሰ-- -ድ---ላ--ተሰቅ--። ሰ__ ግ___ ላ_ ተ_____ ሰ-ቱ ግ-ግ- ላ- ተ-ቅ-ል- ------------------ ሰዓቱ ግድግዳ ላይ ተሰቅሏል። 0
i----en----’irun--iresit---li. i__ m___________ i___________ i-u m-n-t-s-i-u-i i-e-i-o-a-i- ------------------------------ isu menet͟s’iruni iresitotali.
die paspoort ፓስ-ርት ፓ____ ፓ-ፖ-ት ----- ፓስፖርት 0
isu -en------r--- i----total-. i__ m___________ i___________ i-u m-n-t-s-i-u-i i-e-i-o-a-i- ------------------------------ isu menet͟s’iruni iresitotali.
Hy het sy paspoort verloor. እሱ--ስ----ጠፍ-በ--። እ_ ፓ____ ጠ______ እ- ፓ-ፖ-ቱ ጠ-ቶ-ታ-። ---------------- እሱ ፓስፖርቱ ጠፍቶበታል። 0
i-u--en--͟s--ru-- -r-si-o-a--. i__ m___________ i___________ i-u m-n-t-s-i-u-i i-e-i-o-a-i- ------------------------------ isu menet͟s’iruni iresitotali.
Waar is sy paspoort dan? ታ-- የሱ ፓ---- -ት አለ? ታ__ የ_ ፓ____ የ_ አ__ ታ-ያ የ- ፓ-ፖ-ት የ- አ-? ------------------- ታዲያ የሱ ፓስፖርት የት አለ? 0
ta-i-a menet----r- yeti ā--? t_____ m_________ y___ ā___ t-d-y- m-n-t-s-i-u y-t- ā-e- ---------------------------- tadiya menet͟s’iru yeti āle?
hulle – hulle እነሱ----እነሱ እ__ – የ___ እ-ሱ – የ-ነ- ---------- እነሱ – የእነሱ 0
tad-y----ne-͟s--ru-y--i-āl-? t_____ m_________ y___ ā___ t-d-y- m-n-t-s-i-u y-t- ā-e- ---------------------------- tadiya menet͟s’iru yeti āle?
Die kinders kan nie hulle ouers vind nie. ል-- -ላጆቻ-ው----ኘ--አ-ቻ--። ል__ ወ______ ማ___ አ_____ ል-ቹ ወ-ጆ-ቸ-ን ማ-ኘ- አ-ቻ-ም- ----------------------- ልጆቹ ወላጆቻቸውን ማግኘት አልቻሉም። 0
tad-y- men--͟-’i-u -----ā-e? t_____ m_________ y___ ā___ t-d-y- m-n-t-s-i-u y-t- ā-e- ---------------------------- tadiya menet͟s’iru yeti āle?
Maar daar kom hulle ouers nou! ይ-- ወላ-----መጡ። ይ__ ወ_____ መ__ ይ-ው ወ-ጆ-ቸ- መ-። -------------- ይሄው ወላጆቻቸው መጡ። 0
se--ti s_____ s-’-t- ------ se’ati
u – u እ-ሶ ----ርሶ እ__ – የ___ እ-ሶ – የ-ር- ---------- እርሶ – የእርሶ 0
s-’a-i s_____ s-’-t- ------ se’ati
Hoe was u reis, Meneer Müller? እ--- ነ-ር ጉዞዎ አቶ --ር? እ___ ነ__ ጉ__ አ_ ሙ___ እ-ዴ- ነ-ር ጉ-ዎ አ- ሙ-ር- -------------------- እንዴት ነበር ጉዞዎ አቶ ሙለር? 0
s--a-i s_____ s-’-t- ------ se’ati
Waar is u vrou, Meneer Müller? ባለ--ዎ-የት-ና-----ሙለር? ባ____ የ_ ና_ አ_ ሙ___ ባ-ቤ-ዎ የ- ና- አ- ሙ-ር- ------------------- ባለቤትዎ የት ናት አቶ ሙለር? 0
y----u ---a-----i--r-m-. y_____ s_____ ā_________ y-’-s- s-‘-t- ā-i-e-a-i- ------------------------ ye’isu se‘ati āyiserami.
u – u እር--– ---ሶ እ__ – የ___ እ-ሶ – የ-ር- ---------- እርሶ – የእርሶ 0
y---s- s--a-- ā--seram-. y_____ s_____ ā_________ y-’-s- s-‘-t- ā-i-e-a-i- ------------------------ ye’isu se‘ati āyiserami.
Hoe was u reis, mevrou Schmidt? እን---ነበ--ጉዞ- -/ሮ ስሚ-? እ___ ነ__ ጉ__ ወ__ ስ___ እ-ዴ- ነ-ር ጉ-ዎ ወ-ሮ ስ-ዝ- --------------------- እንዴት ነበር ጉዞዎ ወ/ሮ ስሚዝ? 0
ye--s----‘-t- ā--ser-m-. y_____ s_____ ā_________ y-’-s- s-‘-t- ā-i-e-a-i- ------------------------ ye’isu se‘ati āyiserami.
Waar is u man, mevrou Schmidt? ባለቤ---የት ናቸው-ወ-- ስሚ-? ባ____ የ_ ና__ ወ__ ስ___ ባ-ቤ-ዎ የ- ና-ው ወ-ሮ ስ-ዝ- --------------------- ባለቤትዎ የት ናቸው ወ/ሮ ስሚዝ? 0
s-‘atu --d-g----layi--e--k-----li. s_____ g_______ l___ t____________ s-‘-t- g-d-g-d- l-y- t-s-k-i-w-l-. ---------------------------------- se‘atu gidigida layi tesek’ilwali.

Genetiese mutasie maak spraak moontlik

Die mens is die enigste wese op aarde wat kan praat. Dit onderskei hom van diere en plante. Natuurlik kan diere en plante ook met mekaar kommunikeer. Hulle het egter nie so ’n ingewikkelde lettergreeptaal nie. Maar hoekom kan die mens praat? Om te kan praat, moet die mens sekere liggaamlike kenmerke hê. Dié liggaamlike eienskappe kom slegs in mense voor. Dit het egter nie vanselfsprekend ontwikkel nie. In die evolusionêre geskiedenis gebeur niks sonder rede nie. Die een of ander tyd het die mens begin praat. Ons weet nog nie presies wanneer dit was nie. Maar iets moes gebeur het wat die mens laat praat het. Navorsers dink ’n genetiese mutasie was daarvoor verantwoordelik. Antropoloë het die oorgeërfde materiaal van verskillende lewende wesens vergelyk. Dis bekend dat ’n spesifieke geen spraak beïnvloed. Mense by wie dit beskadig is, sukkel met spraak. Hulle kan nie hulself goed uitdruk nie en verstaan woorde slegter. Dié geen is in mense, ape en muise ondersoek. By mense en sjimpansees is hulle baie eenders. Daar is slegs twee klein verskille gesien. Maar dié verskille het in die brein gewys. Saam met ander gene beïnvloed hulle sekere breinaktiwiteite. Daarom kan mense praat en kan ape nie. Die raaisel van die menslike taal is nog nie opgelos nie. Die geenmutasie op sy eie is nie genoeg om spraak moontlik te maak nie. Navorsers het die menslike geenvariant in muise ingeplant. Dit het hulle nie die vermoë gegee om te praat nie… Maar hul gepiep het heel anders geklink!