Fraseboek

af nodig het – wil   »   am ፍላጎት - መፈለግ

69 [nege en sestig]

nodig het – wil

nodig het – wil

69 [ስልሳ ዘጠኝ]

69 [ስልሳ ዘጠኝ]

ፍላጎት - መፈለግ

āsifelagī (yegidi)– mefelegi

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
Ek het ’n bed nodig. አ------ልገ-ል አ__ ያ______ አ-ጋ ያ-ፈ-ገ-ል ----------- አልጋ ያስፈልገኛል 0
āsi--lag--(y--i--)- ----le-i ā________ (________ m_______ ā-i-e-a-ī (-e-i-i-– m-f-l-g- ---------------------------- āsifelagī (yegidi)– mefelegi
Ek wil slaap. መ-ኛት-እ-ል-ለው መ___ እ_____ መ-ኛ- እ-ል-ለ- ----------- መተኛት እፈልጋለው 0
ās---l--- --egid------f---gi ā________ (________ m_______ ā-i-e-a-ī (-e-i-i-– m-f-l-g- ---------------------------- āsifelagī (yegidi)– mefelegi
Is hier ’n bed? እ-ህ-አ-- -ለ? እ__ አ__ አ__ እ-ህ አ-ጋ አ-? ----------- እዚህ አልጋ አለ? 0
ā--g- -asi-e-ig-----i ā____ y______________ ā-i-a y-s-f-l-g-n-a-i --------------------- āliga yasifeligenyali
Ek het ’n lamp nodig. መ-ራት ያ-ፈ---ል መ___ ያ______ መ-ራ- ያ-ፈ-ገ-ል ------------ መብራት ያስፈልገኛል 0
ā-i-- --sife-i--ny--i ā____ y______________ ā-i-a y-s-f-l-g-n-a-i --------------------- āliga yasifeligenyali
Ek wil lees. ማንበ--እ-ል-ለው ማ___ እ_____ ማ-በ- እ-ል-ለ- ----------- ማንበብ እፈልጋለው 0
āliga -asif--i-en--li ā____ y______________ ā-i-a y-s-f-l-g-n-a-i --------------------- āliga yasifeligenyali
Is hier ’n lamp? እ---መ-ራት-አለ? እ__ መ___ አ__ እ-ህ መ-ራ- አ-? ------------ እዚህ መብራት አለ? 0
m-t--y-t----eliga-ewi m________ i__________ m-t-n-a-i i-e-i-a-e-i --------------------- metenyati ifeligalewi
Ek het ’n telefoon nodig. ስል--ያስ-ል-ኛል ስ__ ያ______ ስ-ክ ያ-ፈ-ገ-ል ----------- ስልክ ያስፈልገኛል 0
meten--ti-i---i-----i m________ i__________ m-t-n-a-i i-e-i-a-e-i --------------------- metenyati ifeligalewi
Ek wil bel. ስልክ-መደወ- -ፈል--ው ስ__ መ___ እ_____ ስ-ክ መ-ወ- እ-ል-ለ- --------------- ስልክ መደወል እፈልጋለው 0
m--e--at--ifel---l-wi m________ i__________ m-t-n-a-i i-e-i-a-e-i --------------------- metenyati ifeligalewi
Is hier ’n telefoon? እዚህ-ስ-ክ--ለ? እ__ ስ__ አ__ እ-ህ ስ-ክ አ-? ----------- እዚህ ስልክ አለ? 0
i--hi -li-a---e? i____ ā____ ā___ i-ī-i ā-i-a ā-e- ---------------- izīhi āliga āle?
Ek het ’n kamera nodig. ካ-- --ፈል--ል ካ__ ያ______ ካ-ራ ያ-ፈ-ገ-ል ----------- ካሜራ ያስፈልገኛል 0
izīh--āli-a-ā--? i____ ā____ ā___ i-ī-i ā-i-a ā-e- ---------------- izīhi āliga āle?
Ek wil foto‘s neem. ፎ--ንሳት እፈ--ለው ፎ_____ እ_____ ፎ-ማ-ሳ- እ-ል-ለ- ------------- ፎቶማንሳት እፈልጋለው 0
iz--- -l----ā--? i____ ā____ ā___ i-ī-i ā-i-a ā-e- ---------------- izīhi āliga āle?
Is hier ’n kamera? እዚ--ካ-ራ---? እ__ ካ__ አ__ እ-ህ ካ-ራ አ-? ----------- እዚህ ካሜራ አለ? 0
m--i-----y-s-fel-g--y-li m_______ y______________ m-b-r-t- y-s-f-l-g-n-a-i ------------------------ mebirati yasifeligenyali
Ek het ’n rekenaar nodig. ኮ-ፒተ---ስ-ልገኛል ኮ____ ያ______ ኮ-ፒ-ር ያ-ፈ-ገ-ል ------------- ኮምፒተር ያስፈልገኛል 0
m----at- --si---i--n-a-i m_______ y______________ m-b-r-t- y-s-f-l-g-n-a-i ------------------------ mebirati yasifeligenyali
Ek wil ’n e-pos stuur. ኢ--ይ- --ክ-እ---ለው ኢ____ መ__ እ_____ ኢ-ሜ-ል መ-ክ እ-ል-ለ- ---------------- ኢ-ሜይል መላክ እፈልጋለው 0
me--ra-- y-sifelige--ali m_______ y______________ m-b-r-t- y-s-f-l-g-n-a-i ------------------------ mebirati yasifeligenyali
Is hier ’n rekenaar? እዚ- ኮምፒ-- አ-? እ__ ኮ____ አ__ እ-ህ ኮ-ፒ-ር አ-? ------------- እዚህ ኮምፒተር አለ? 0
m-n--eb--if-li-a-e-i m_______ i__________ m-n-b-b- i-e-i-a-e-i -------------------- manibebi ifeligalewi
Ek het ’n pen nodig. እ-ክሪ-ቶ-ያ---ገ-ል እ_____ ያ______ እ-ክ-ቢ- ያ-ፈ-ገ-ል -------------- እስክሪቢቶ ያስፈልገኛል 0
m--ibe-i-i-e-ig---wi m_______ i__________ m-n-b-b- i-e-i-a-e-i -------------------- manibebi ifeligalewi
Ek wil iets skryf. ጥቂት -ገ--መፃፍ--ፈል--ው ጥ__ ነ__ መ__ እ_____ ጥ-ት ነ-ር መ-ፍ እ-ል-ለ- ------------------ ጥቂት ነገር መፃፍ እፈልጋለው 0
m--ib-bi--f-li-al-wi m_______ i__________ m-n-b-b- i-e-i-a-e-i -------------------- manibebi ifeligalewi
Is hier ’n blad papier en ’n pen? እ----ረ-- -ና-እስ--ቢ--አ-? እ__ ወ___ እ_ እ_____ አ__ እ-ህ ወ-ቀ- እ- እ-ክ-ቢ- አ-? ---------------------- እዚህ ወረቀት እና እስክሪቢቶ አለ? 0
izīh- m-b-r-ti -l-? i____ m_______ ā___ i-ī-i m-b-r-t- ā-e- ------------------- izīhi mebirati āle?

Masjienvertaling

Iemand wat teks wil laat vertaal, moet baie geld betaal. Professionele tolke of vertalers is duur. Tog word dit al hoe belangriker om ander tale te verstaan. Rekenaarwetenskaplikes en rekenaartaalkundiges wil dié probleem oplos. Hulle werk al ’n ruk aan die ontwikkeling van vertaalgereedskap. Deesdae is daar baie verskillende programme. Maar die gehalte van masjienvertalings is meestal nie hoog nie. Dis nie die programmeerders se skuld nie! Tale is baie ingewikkelde strukture. Rekenaars is aan die ander kant op eenvoudige wiskundige beginsels gegrond. Daarom kan hulle nie altyd tale korrek verwerk nie. ’n Vertaalprogram moet ’n taal volledig leer. Daarom moet kenners dit duisende woorde en reëls leer. Dit is feitlik onmoontlik. Dis eenvoudiger om die rekenaar syfers te laat verwerk. Dit kan ’n rekenaar goed doen! ’n Rekenaar kan uitwerk watter kombinasies algemeen is. Dit sien byvoorbeeld watter woorde dikwels langs mekaar staan. Daarvoor moet dit die teks in verskeie tale kry. So leer dit wat in sekere tale kenmerkend is. Dié statistiese metode sal geoutomatiseerde vertalings verbeter. Rekenaars kan egter nie mense vervang nie. Wat taal betref, kan geen masjien ’n menslike brein naboots nie. Vertalers en tolke sal nog lank werk hê! In die toekoms sal eenvoudige teks beslis deur rekenaars vertaal kan word. Liedjies, gedigte en letterkunde het aan die ander kant ’n lewende element nodig. Die menslike aanvoeling vir taal gee hulle lewe. En dis goed so…