Fraseboek

af om van iets te hou   »   am የሆነ ነገር ለመወዳደር

70 [sewentig]

om van iets te hou

om van iets te hou

70 [ሰባ]

70 [ሰባ]

የሆነ ነገር ለመወዳደር

mewidedi

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
Wil u rook? ማጨስ---ል--? ማ__ ይ_____ ማ-ስ ይ-ል-ሉ- ---------- ማጨስ ይፈልጋሉ? 0
mewi---i m_______ m-w-d-d- -------- mewidedi
Wil u dans? መ--ስ ይ---ሉ? መ___ ይ_____ መ-ነ- ይ-ል-ሉ- ----------- መደነስ ይፈልጋሉ? 0
mew--e-i m_______ m-w-d-d- -------- mewidedi
Wil u gaan stap? የ--- -ዞ-ማድረግ--ፈ-ጋ-? የ___ ጉ_ ማ___ ይ_____ የ-ግ- ጉ- ማ-ረ- ይ-ል-ሉ- ------------------- የእግር ጉዞ ማድረግ ይፈልጋሉ? 0
m------- y--e-ig--u? m_______ y__________ m-c-’-s- y-f-l-g-l-? -------------------- mach’esi yifeligalu?
Ek wil graag rook. ማጨስ-እ-ል--ው ማ__ እ_____ ማ-ስ እ-ል-ለ- ---------- ማጨስ እፈልጋለው 0
m-----s--yi-e-iga--? m_______ y__________ m-c-’-s- y-f-l-g-l-? -------------------- mach’esi yifeligalu?
Wil jy ’n sigaret hê? ሲ---ት-----/ጊያለ-? ሲ__ ት___________ ሲ-ራ ት-ል-ለ-/-ያ-ሽ- ---------------- ሲጋራ ትፈልጋለህ/ጊያለሽ? 0
mach-es---i-el---lu? m_______ y__________ m-c-’-s- y-f-l-g-l-? -------------------- mach’esi yifeligalu?
Hy soek ’n vuurhoutjie / aansteker. እሱ ላይተር ይ--ጋል እ_ ላ___ ይ____ እ- ላ-ተ- ይ-ል-ል ------------- እሱ ላይተር ይፈልጋል 0
m--e--si-y--eli-a-u? m_______ y__________ m-d-n-s- y-f-l-g-l-? -------------------- medenesi yifeligalu?
Ek wil graag iets drink. ጥቂ- --- -ጠጣ----ል---። ጥ__ ነ__ መ___ እ______ ጥ-ት ነ-ር መ-ጣ- እ-ል-ለ-። -------------------- ጥቂት ነገር መጠጣት እፈልጋለው። 0
me-----i y-feli--l-? m_______ y__________ m-d-n-s- y-f-l-g-l-? -------------------- medenesi yifeligalu?
Ek wil graag iets eet. ጥ-ት--ገር መ------ል---። ጥ__ ነ__ መ___ እ______ ጥ-ት ነ-ር መ-ላ- እ-ል-ለ-። -------------------- ጥቂት ነገር መብላት እፈልጋለው። 0
med-n--i--ife-igalu? m_______ y__________ m-d-n-s- y-f-l-g-l-? -------------------- medenesi yifeligalu?
Ek wil graag bietjie ontspan. ት-ሽ ማረ---ፈ-ጋ--። ት__ ማ__ እ______ ት-ሽ ማ-ፍ እ-ል-ለ-። --------------- ትንሽ ማረፍ እፈልጋለው። 0
ye-i--ri g--o-m--iregi-y-f-li-a--? y_______ g___ m_______ y__________ y-’-g-r- g-z- m-d-r-g- y-f-l-g-l-? ---------------------------------- ye’igiri guzo madiregi yifeligalu?
Ek wil u graag iets vra. ጥ-- ነ-ር-ል--ቅዎ እ-ልጋ--። ጥ__ ነ__ ል____ እ______ ጥ-ት ነ-ር ል-ይ-ዎ እ-ል-ለ-። --------------------- ጥቂት ነገር ልጠይቅዎ እፈልጋለው። 0
y--igi-i---z- m--ir--i-y----ig---? y_______ g___ m_______ y__________ y-’-g-r- g-z- m-d-r-g- y-f-l-g-l-? ---------------------------------- ye’igiri guzo madiregi yifeligalu?
Ek wil u graag vir iets vra. ጥ-ት -ገር ---ሰ---ልጠይቅዎ እ-ልጋ--። ጥ__ ነ__ እ_____ ል____ እ______ ጥ-ት ነ-ር እ-ዲ-ጡ- ል-ይ-ዎ እ-ል-ለ-። ---------------------------- ጥቂት ነገር እንዲሰጡኝ ልጠይቅዎ እፈልጋለው። 0
ye--g--i----o madi--gi--ife------? y_______ g___ m_______ y__________ y-’-g-r- g-z- m-d-r-g- y-f-l-g-l-? ---------------------------------- ye’igiri guzo madiregi yifeligalu?
Ek wil u graag na iets uitnooi. ል-ብዝዎ ---ጋለ-። ል____ እ______ ል-ብ-ዎ እ-ል-ለ-። ------------- ልጋብዝዎ እፈልጋለው። 0
ma-h’-s-----l--al-wi m_______ i__________ m-c-’-s- i-e-i-a-e-i -------------------- mach’esi ifeligalewi
Wat wil u hê? ም--እ-ዳቀር-ልዎ -----? ም_ እ_______ ይ_____ ም- እ-ዳ-ር-ል- ይ-ል-ሉ- ------------------ ምን እንዳቀርብልዎ ይፈልጋሉ? 0
mac----i-if-l-g----i m_______ i__________ m-c-’-s- i-e-i-a-e-i -------------------- mach’esi ifeligalewi
Wil u koffie hê? ቡና ----ሉ? ቡ_ ይ_____ ቡ- ይ-ል-ሉ- --------- ቡና ይፈልጋሉ? 0
mac-’-si----lig---wi m_______ i__________ m-c-’-s- i-e-i-a-e-i -------------------- mach’esi ifeligalewi
Of wil u liewer tee hê? ወ----- --ዳ-? ወ__ ሻ_ ይ____ ወ-ስ ሻ- ይ-ዳ-? ------------ ወይስ ሻይ ይወዳሉ? 0
s--ara --fe--galehi/-īya-e-hi? s_____ t______________________ s-g-r- t-f-l-g-l-h-/-ī-a-e-h-? ------------------------------ sīgara tifeligalehi/gīyaleshi?
Ons wil huis toe ry. ወ--ቤ--መንዳት -ን-ልጋለ-። ወ_ ቤ_ መ___ እ_______ ወ- ቤ- መ-ዳ- እ-ፈ-ጋ-ን- ------------------- ወደ ቤት መንዳት እንፈልጋለን። 0
sīga----i---i--l-hi-g--a-eshi? s_____ t______________________ s-g-r- t-f-l-g-l-h-/-ī-a-e-h-? ------------------------------ sīgara tifeligalehi/gīyaleshi?
Soek julle ’n taxi? ታ-ሲ-ይ-ልጋ-? ታ__ ይ_____ ታ-ሲ ይ-ል-ሉ- ---------- ታክሲ ይፈልጋሉ? 0
sīg-ra---fel-g---hi/-īya--sh-? s_____ t______________________ s-g-r- t-f-l-g-l-h-/-ī-a-e-h-? ------------------------------ sīgara tifeligalehi/gīyaleshi?
Hulle wil graag ’n oproep maak. ስ-- --ወል --ልጋሉ? ስ__ መ___ ይ_____ ስ-ክ መ-ወ- ይ-ል-ሉ- --------------- ስልክ መደወል ይፈልጋሉ? 0
is----yi--r- -i-e---a-i i__ l_______ y_________ i-u l-y-t-r- y-f-l-g-l- ----------------------- isu layiteri yifeligali

Twee tale = twee spraaksentrums!

Dis nie vir ons brein om ’t ewe wanneer ons ’n taal leer nie. Omdat dit verskillende stoorplekke vir verskillende tale het. Die tale wat ons leer, word nie almal saam gestoor nie. Tale wat ons as volwassenes leer, het hul eie stoorplek. Dit beteken die brein verwerk die nuwe reëls op ’n ander plek. Hulle word nie saam met die moedertaal gestoor nie. Mense wat aan die ander kant tweetalig grootword, gebruik net een deel van die brein. Talle studies het dié gevolgtrekking gemaak. Neurowetenskaplikes het verskeie proefkonyne ondersoek. Die proefkonyne het twee tale vlot gepraat. Een deel van die toetsgroep het egter met albei tale grootgeword. Die ander deel het die tweede taal later in hul lewe geleer. Navorsers kon die breinaktiwiteit tydens die taaltoetse meet. So kon hulle sien watter dele van die brein tydens die toetse gewerk het. En hulle het gesien dat “laat” leerders twee spraaksentrums het! Navorsers het reeds lank vermoed dis so. Mense met breinbeserings het verskillende simptome. So kan breinskade tot spraakprobleme lei. Mense wat aangetas is, kan nie woorde so goed uitspreek of verstaan nie. Maar tweetalige slagoffers het soms ongewone simptome. Hul spraakprobleme affekteer nie albei tale nie. As slegs een deel van die brein beseer is, kan die ander een nog werk. Dan praat die pasiënte een taal beter as die ander. Die twee tale word ook teen ’n verskillende pas weer geleer. Dit bewys dat albei tale nie op dieselfde plek gestoor word nie. Omdat hulle nie tegelyk geleer is nie, vorm hulle twee sentrums. Dis nog onbekend hoe die brein verskeie tale beheer. Maar nuwe bevindings kan tot nuwe leerstrategieë leer.