Fraseboek

af Familielede   »   am የቤተሰብ አባላት

2 [twee]

Familielede

Familielede

2 [ሁለት]

2 [ሁለት]

የቤተሰብ አባላት

yebētesebi ābalati

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
die oupa ወን--አያት ወ__ አ__ ወ-ድ አ-ት ------- ወንድ አያት 0
w--i-i-ā---i w_____ ā____ w-n-d- ā-a-i ------------ wenidi āyati
die ouma ሴት አያት ሴ_ አ__ ሴ- አ-ት ------ ሴት አያት 0
s-t----ati s___ ā____ s-t- ā-a-i ---------- sēti āyati
hy en sy እ- -ና--ሷ እ_ እ_ እ_ እ- እ- እ- -------- እሱ እና እሷ 0
i-u in---s-a i__ i__ i___ i-u i-a i-w- ------------ isu ina iswa
die pa / vader አባት አ__ አ-ት --- አባት 0
ā---i ā____ ā-a-i ----- ābati
die ma / moeder እ-ት እ__ እ-ት --- እናት 0
in-ti i____ i-a-i ----- inati
hy en sy እሱ እ---ሷ እ_ እ_ እ_ እ- እ- እ- -------- እሱ እና እሷ 0
i-u--na-i-wa i__ i__ i___ i-u i-a i-w- ------------ isu ina iswa
die seun ወ-- ልጅ ወ__ ል_ ወ-ድ ል- ------ ወንድ ልጅ 0
w--id- -i-i w_____ l___ w-n-d- l-j- ----------- wenidi liji
die dogter ሴት -ጅ ሴ_ ል_ ሴ- ል- ----- ሴት ልጅ 0
s-------i s___ l___ s-t- l-j- --------- sēti liji
hy en sy እሱ--ና እሷ እ_ እ_ እ_ እ- እ- እ- -------- እሱ እና እሷ 0
is- --- -swa i__ i__ i___ i-u i-a i-w- ------------ isu ina iswa
die broer ወንድም ወ___ ወ-ድ- ---- ወንድም 0
w-nidi-i w_______ w-n-d-m- -------- wenidimi
die suster እ-ት እ__ እ-ት --- እህት 0
ihiti i____ i-i-i ----- ihiti
hy en sy እ------ሷ እ_ እ_ እ_ እ- እ- እ- -------- እሱ እና እሷ 0
i-- i-a --wa i__ i__ i___ i-u i-a i-w- ------------ isu ina iswa
die oom አ-ት አ__ አ-ት --- አጎት 0
ā---i ā____ ā-o-i ----- āgoti
die tante / tannie አክ-ት አ___ አ-ስ- ---- አክስት 0
ā-isiti ā______ ā-i-i-i ------- ākisiti
hy en sy እ--እና እሷ እ_ እ_ እ_ እ- እ- እ- -------- እሱ እና እሷ 0
is- -n- ---a i__ i__ i___ i-u i-a i-w- ------------ isu ina iswa
Ons is ’n familie. እኛ-ቤተሰ- --። እ_ ቤ___ ነ__ እ- ቤ-ሰ- ነ-። ----------- እኛ ቤተሰብ ነን። 0
i--- -ēteseb--ne--. i___ b_______ n____ i-y- b-t-s-b- n-n-. ------------------- inya bētesebi neni.
Die familie is nie klein nie. ቤተሰ--ት-- -ይ--ም። ቤ___ ት__ አ_____ ቤ-ሰ- ት-ሽ አ-ደ-ም- --------------- ቤተሰቡ ትንሽ አይደለም። 0
b-te-ebu ----shi-ā-i----m-. b_______ t______ ā_________ b-t-s-b- t-n-s-i ā-i-e-e-i- --------------------------- bētesebu tinishi āyidelemi.
Die familie is groot. ቤተሰቡ ት-ቅ-ነ-። ቤ___ ት__ ነ__ ቤ-ሰ- ት-ቅ ነ-። ------------ ቤተሰቡ ትልቅ ነው። 0
bē--s--- ti-i-’---ew-. b_______ t______ n____ b-t-s-b- t-l-k-i n-w-. ---------------------- bētesebu tilik’i newi.

Praat ons almal “Afrikaaans”?

Nie almal van ons was al in Afrika nie. Dis egter moontlik dat elke taal al daar was! Baie wetenskaplikes dink so. Volgens hulle lê die oorsprong van alle tale in Afrika. Daarvandaan het hulle na die res van die wêreld versprei. Daar is altesaam meer as 6 000 verskillende tale. Maar daar word gesê dat hulle almal gemene Afrikawortels het. Navorsers het die foneme in verskillende tale vergelyk. Foneme is die kleinste onderskeidende eenhede van ’n woord. As ’n foneem verander, verander die woord se hele betekenis. n Voorbeeld uit die Engelse taal kan dit demonstreer. In Engels is dip en tip twee verskillende dinge. Dus is /d/ en /t/ in Engels twee verskillende foneme. In Afrikatale is dié fonetiese verskeidenheid die grootste. Dit neem egter dramaties af hoe verder jy van Afrika is. En dis presies waarin navorsers die bewys van hul teorie sien. Bevolkings wat toeneem, raak eenvormiger. Aan die buiterand neem die genetiese variasie af. Dis danksy die feite dat die getal “setlaars” ook afneem. Hoe minder gene migreer, hoe eenvormiger word ’n bevolking. Die moontlike kombinasies van gene neem af. Gevolglik word lede van ’n gemigreerde bevolking soortgelyk aan mekaar. Wetenskaplikes noem dit die stigterseffek. Toe mense uit Afrika weg is, het hulle hul taal saamgeneem. Maar minder setlaars het minder foneme saamgebring. Dis hoe individuele tale mettertyd al hoe eenvormiger geword het. Dit lyk na ’n bewese feit dat Homo sapiens in Afrika ontstaan het. Ons wag om te sien of dit ook van hul tale waar is…