Fraseboek

af Verlede tyd 3   »   am ያለፈው ውጥረት 3

83 [drie en tagtig]

Verlede tyd 3

Verlede tyd 3

83 [ሰማንያ ሶስት]

83 [ሰማንያ ሶስት]

ያለፈው ውጥረት 3

halafī gīzē 3

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
bel መ-ወል መ___ መ-ወ- ---- መደወል 0
hal-fī------3 h_____ g___ 3 h-l-f- g-z- 3 ------------- halafī gīzē 3
Ek het gebel. እኔ----ኩኝ። እ_ ደ_____ እ- ደ-ል-ኝ- --------- እኔ ደወልኩኝ። 0
ha-a-ī-g--- 3 h_____ g___ 3 h-l-f- g-z- 3 ------------- halafī gīzē 3
Ek was die heel tyd op die telefoon. ሰዓቱ--በሙሉ --ል-ኝ። ሰ___ በ__ ደ_____ ሰ-ቱ- በ-ሉ ደ-ል-ኝ- --------------- ሰዓቱን በሙሉ ደወልኩኝ። 0
me-e---i m_______ m-d-w-l- -------- medeweli
vra መ--ቅ መ___ መ-የ- ---- መጠየቅ 0
m----eli m_______ m-d-w-l- -------- medeweli
Ek het gevra. እኔ ጠየኩኝ እ_ ጠ___ እ- ጠ-ኩ- ------- እኔ ጠየኩኝ 0
me-----i m_______ m-d-w-l- -------- medeweli
Ek het altyd gevra. እ- -ሌ ጠ--ኝ እ_ ሁ_ ጠ___ እ- ሁ- ጠ-ኩ- ---------- እኔ ሁሌ ጠየኩኝ 0
i-ē -ewe-ik-nyi. i__ d___________ i-ē d-w-l-k-n-i- ---------------- inē dewelikunyi.
vertel መተ-ክ መ___ መ-ረ- ---- መተረክ 0
inē---w---k-n--. i__ d___________ i-ē d-w-l-k-n-i- ---------------- inē dewelikunyi.
Ek het vertel. እ--ተ--ኝ እ_ ተ___ እ- ተ-ኩ- ------- እኔ ተረኩኝ 0
inē d--e-i-uny-. i__ d___________ i-ē d-w-l-k-n-i- ---------------- inē dewelikunyi.
Ek het die hele storie vertel. ታ-ኩ- በ-ሉ-ተ-ኩ-። ታ___ በ__ ተ____ ታ-ኩ- በ-ሉ ተ-ኩ-። -------------- ታሪኩን በሙሉ ተረኩኝ። 0
se---u-i ---u-u-d----ik-nyi. s_______ b_____ d___________ s-‘-t-n- b-m-l- d-w-l-k-n-i- ---------------------------- se‘atuni bemulu dewelikunyi.
leer መማር መ__ መ-ር --- መማር 0
s-‘at--- be--l- de-----unyi. s_______ b_____ d___________ s-‘-t-n- b-m-l- d-w-l-k-n-i- ---------------------------- se‘atuni bemulu dewelikunyi.
Ek het geleer. እኔ--ማር-ኝ እ_ ተ____ እ- ተ-ር-ኝ -------- እኔ ተማርኩኝ 0
s--a---i -em----------k--y-. s_______ b_____ d___________ s-‘-t-n- b-m-l- d-w-l-k-n-i- ---------------------------- se‘atuni bemulu dewelikunyi.
Ek het die hele aand geleer. ም-ቱ--በሙ- ----ኝ። ም___ በ__ ተ_____ ም-ቱ- በ-ሉ ተ-ር-ኝ- --------------- ምሽቱን በሙሉ ተማርኩኝ። 0
m-t-e-e-’i m_________ m-t-e-e-’- ---------- met’eyek’i
werk መስ-ት መ___ መ-ራ- ---- መስራት 0
met’---k-i m_________ m-t-e-e-’- ---------- met’eyek’i
Ek het gewerk. እኔ ስ--ሰራ-። እ_ ስ_ ሰ___ እ- ስ- ሰ-ው- ---------- እኔ ስራ ሰራው። 0
m-t-ey---i m_________ m-t-e-e-’- ---------- met’eyek’i
Ek het die hele dag gewerk. እኔ-ቀኑን--- ሰ--። እ_ ቀ__ ሙ_ ሰ___ እ- ቀ-ን ሙ- ሰ-ው- -------------- እኔ ቀኑን ሙሉ ሰራው። 0
i-ē -’---kun-i i__ t_________ i-ē t-e-e-u-y- -------------- inē t’eyekunyi
eet መ-ገብ/ መብ-ት መ____ መ___ መ-ገ-/ መ-ላ- ---------- መመገብ/ መብላት 0
i-ē-t-e-ek---i i__ t_________ i-ē t-e-e-u-y- -------------- inē t’eyekunyi
Ek het geëet. እ--ተመገ-ኩ-/--ላሁኝ። እ_ ተ______ በ____ እ- ተ-ገ-ኩ-/ በ-ሁ-። ---------------- እኔ ተመገብኩኝ/ በላሁኝ። 0
i---t’-ye--nyi i__ t_________ i-ē t-e-e-u-y- -------------- inē t’eyekunyi
Ek het die hele maaltyd opgeëet. እ- --ቡ--በ-ሉ -መ--ኩ-- በላ-ኝ። እ_ ም___ በ__ ተ______ በ____ እ- ም-ቡ- በ-ሉ ተ-ገ-ኩ-/ በ-ሁ-። ------------------------- እኔ ምግቡን በሙሉ ተመገብኩኝ/ በላሁኝ። 0
i-ē hul-----y-ku-yi i__ h___ t_________ i-ē h-l- t-e-e-u-y- ------------------- inē hulē t’eyekunyi

Die geskiedenis van taalkunde

Tale het mense nog altyd gefassineer. Daarom het taalkunde ’n baie lang geskiedenis. Taalkunde is ’n sistematiese ondersoek van taal. Mense het duisende jare gelede al oor taal nagedink. So het verskillende kulture verskillende stelsels ontwikkel. Gevolglik het daar verskillende beskrywings van taal ontstaan. Die hedendaagse taalkunde is meer op ou teorieë as enigiets anders gegrond. Veral in Griekeland het baie tradisies tot stand gekom. Die oudste bekende werk oor tale kom egter uit Indië. Dis 3 000 jaar gelede deur die grammatikus Sakatajana geskryf. In antieke tye het filosowe soos Plato hulle met tale besig gehou. Later het Romeinse skrywers hul teorieë verder ontwikkel. In die agtste eeu het die Arabiere ook hul eie tradisies ontwikkel. Hul werk het toe reeds noukeurige beskrywings van die Arabiese taal bevat. In die moderne tyd wou mense veral navors waar taal vandaan kom. Geleerdes het veral in die geskiedenis van taal belanggestel. In die 18de eeu het mense tale met mekaar begin vergelyk. Hulle wou verstaan hoe tale ontwikkel. Later het hulle op tale as ’n stelsel gekonsentreer. Die fokuspunt was die vraag hoe tale werk. Deesdae is daar ’n groot aantal denkrigtings in taalkunde. Sedert die 50’s het baie nuwe dissiplines ontwikkel. Hulle is deels sterk deur ander wetenskappe beïnvloed. Voorbeelde is psigolinguistiek en interkulturele kommunikasie. Die nuutste rigtings in taalwetenskap is uiters gespesialiseerd. Een voorbeeld is feministiese taalkunde. Die geskiedenis van taalkunde loop dus verder… Solank daar tale is, sal mense daaroor nadink!