Я дум-ю--чт- -н-б--е-.
Я д_____ ч__ о_ б_____
Я д-м-ю- ч-о о- б-л-н-
----------------------
Я думаю, что он болен. 0 M-ny--raz-ra-------------ty--h-api-hʹ.M____ r____________ c___ t_ k_________M-n-a r-z-r-z-a-e-, c-t- t- k-r-p-s-ʹ---------------------------------------Menya razdrazhayet, chto ty khrapishʹ.
Мы-н--еем------- - него м------е--г.
М_ н________ ч__ у н___ м____ д_____
М- н-д-е-с-, ч-о у н-г- м-о-о д-н-г-
------------------------------------
Мы надеемся, что у него много денег. 0 Me-ya-ra----zh-ye-, c-to ty p-y-s-ʹ--a- ---go piva.M____ r____________ c___ t_ p______ t__ m____ p____M-n-a r-z-r-z-a-e-, c-t- t- p-y-s-ʹ t-k m-o-o p-v-.---------------------------------------------------Menya razdrazhayet, chto ty pʹyëshʹ tak mnogo piva.
Meer tale
Klik op ’n vlag!
Ons hoop dat hy baie geld het.
Мы надеемся, что у него много денег.
Menya razdrazhayet, chto ty pʹyëshʹ tak mnogo piva.
Я рад --ра-а--ч-- Вы ---и-- ку---ь до-.
Я р__ / р____ ч__ В_ х_____ к_____ д___
Я р-д / р-д-, ч-о В- х-т-т- к-п-т- д-м-
---------------------------------------
Я рад / рада, что Вы хотите купить дом. 0 Y- d---yu,-cht---n-bol--.Y_ d______ c___ o_ b_____Y- d-m-y-, c-t- o- b-l-n--------------------------Ya dumayu, chto on bolen.
Б-ю-ь- ч-- ---еня не--- -о--й -ене-.
Б_____ ч__ у м___ н__ с с____ д_____
Б-ю-ь- ч-о у м-н- н-т с с-б-й д-н-г-
------------------------------------
Боюсь, что у меня нет с собой денег. 0 Y---um-----cht- -n--eychas -p--.Y_ d______ c___ o_ s______ s____Y- d-m-y-, c-t- o- s-y-h-s s-i-.--------------------------------Ya dumayu, chto on seychas spit.
Wanneer ons praat of luister, het ons brein baie om te doen.
Dit moet taalkundige seine verwerk.
Gebare en simbole is ook taalkundige seine.
Hulle het al voor menslike taal ontstaan.
Party simbole word in alle kulture verstaan.
Alle ander tekens moet geleer word.
Hulle kan nie net gesien en verstaan word nie.
Gebare en simbole word soos spraak verwerk.
En hulle word in dieselfde deel van die brein verwerk!
’n Nuwe studie het dit bewys.
Navorsers het verskeie proefkonyne getoets.
Dié mense moes na ’n paar video-uittreksels kyk.
Terwyl hulle na die uittreksels gekyk het, is hul breinaktiwiteit gemeet.
In party uittreksels is verskillende dinge uitgedruk.
Dis met beweging, simbole en taal gedoen.
Die ander toetsgroep het na ander video-uittreksels gekyk.
Dié video’s was onsinnig uittreksels.
Daar was geen tale, gebare en simbole nie.
Hulle het niks beteken nie.
Deur metings kon die navorsers sien wat waar verwerk is.
Hulle kon die breinaktiwiteit van die proefkonyne vergelyk.
Alles wat iets beteken het, is in dieselfde deel verwerk.
Die resultaat van die eksperiment was baie interessant.
Dit het gewys hoe ons brein ’n taal van die begin af geleer het.
Eers moes mense met gebare kommunikeer.
Later het hulle ’n taal ontwikkel.
Die brein moes dus leer om spraak soos gebare te verwerk.
En blykbaar het dit daarvoor eenvoudig die ou weergawe aangepas…