М-----ы--шп---і-- ---к--і---і кө-і- -ү--і---- керек.
М__ о__ і________ ө______ ә__ к____ ж________ к_____
М-н о-ы і-п-й-і-, ө-т-е-і ә-і к-л-к ж-р-і-у-м к-р-к-
----------------------------------------------------
Мен оны ішпеймін, өйткені әлі көлік жүргізуім керек. 0 M-ğ-n---------k-rek.M____ a______ k_____M-ğ-n a-ı-t-w k-r-k---------------------Mağan arıqtaw kerek.
Meer tale
Klik op ’n vlag!
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur.
Мен оны ішпеймін, өйткені әлі көлік жүргізуім керек.
М-н-----і-пе---н---йткені қант ---.
М__ о__ і________ ө______ қ___ ж___
М-н о-ы і-п-й-і-, ө-т-е-і қ-н- ж-қ-
-----------------------------------
Мен оны ішпеймін, өйткені қант жоқ. 0 Si----ge sır--i-p-ys--?S__ n___ s___ i________S-z n-g- s-r- i-p-y-i-?-----------------------Siz nege sıra işpeysiz?
Ons brein moet baie werk doen wanneer ons woordeskat leer.
Dit moet elke nuwe woord stoor.
Maar jy kan jou brein tydens studie ondersteun.
Dit word deur gebare gedoen.
Gebare help ons geheue.
Dit kan woorde beter onthou as dit terselfdertyd gebare verwerk.
’n Studie het dit duidelik bewys.
Navorsers het proefkonyne woordeskat laat leer.
Dié woorde het nie regtig bestaan nie.
Hulle het aan ’n kunsmatige taal behoort.
’n Paar woorde is met gebare vir die proefkonyne geleer.
Dit wil sê die proefkonyne het nie net die woorde gehoor of gelees nie.
Hulle het ook gebare gebruik om die betekenis van die woorde na te boots.
Terwyl hulle gestudeer het, is hul breinaktiwiteit gemeet.
Navorsers het só ’n interessante ontdekking gemaak.
Wanneer woorde met gebare geleer is, was meer dele van die brein aktief.
Buiten die spraaksentrum het sensomotoriese dele ook aktiwiteit getoon.
Dié bykomende breinaktiwiteit beïnvloed ons geheue.
Wanneer ons met gebare leer, ontstaan ingewikkelde netwerke.
Dié netwerke stoor die nuwe woorde in verskeie dele van die brein.
Só kan woordeskat doeltreffender verwerk word.
Wanneer ons seker woorde wil gebruik, vind ons brein dit vinniger.
Hulle word ook beter gestoor.
Dis egter belangrik dat die gebaar met die woord verbind word.
Ons brein merk op wanneer ’n woord en gebaar nie by mekaar pas nie.
Dié nuwe bevindings kan tot nuwe onderrigmetodes lei.
Mense wat min van tale weet, leer dikwels stadig.
Miskien sal hulle makliker leer as hulle die woorde fisiek naboots…