Fraseboek

af Gevoelens   »   el Συναισθήματα

56 [ses en vyftig]

Gevoelens

Gevoelens

56 [πενήντα έξι]

56 [penḗnta éxi]

Συναισθήματα

Synaisthḗmata

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Grieks Speel Meer
lus hê Έ-- ----η. Έ__ ό_____ Έ-ω ό-ε-η- ---------- Έχω όρεξη. 0
S-n-ist---ata S____________ S-n-i-t-ḗ-a-a ------------- Synaisthḗmata
Ons het lus. Έ--υ----ρ---. Έ_____ ό_____ Έ-ο-μ- ό-ε-η- ------------- Έχουμε όρεξη. 0
Syn---t----ta S____________ S-n-i-t-ḗ-a-a ------------- Synaisthḗmata
Ons het nie lus nie. Δ-ν--χ--μ---ρεξη. Δ__ έ_____ ό_____ Δ-ν έ-ο-μ- ό-ε-η- ----------------- Δεν έχουμε όρεξη. 0
É--ō-----ē. É___ ó_____ É-h- ó-e-ē- ----------- Échō órexē.
om bang te wees Φοβάμαι Φ______ Φ-β-μ-ι ------- Φοβάμαι 0
Échō óre--. É___ ó_____ É-h- ó-e-ē- ----------- Échō órexē.
Ek is bang. Φ-βάμα-. Φ_______ Φ-β-μ-ι- -------- Φοβάμαι. 0
Éc-ō -----. É___ ó_____ É-h- ó-e-ē- ----------- Échō órexē.
Ek is nie bang nie. Δ---φ------. Δ__ φ_______ Δ-ν φ-β-μ-ι- ------------ Δεν φοβάμαι. 0
Éch-um---rexē. É______ ó_____ É-h-u-e ó-e-ē- -------------- Échoume órexē.
om tyd te hê Έ-ω χ-όνο Έ__ χ____ Έ-ω χ-ό-ο --------- Έχω χρόνο 0
É--ou-e --ex-. É______ ó_____ É-h-u-e ó-e-ē- -------------- Échoume órexē.
Hy het tyd. (Αυ-ό-----ει--ρόνο. (______ Έ___ χ_____ (-υ-ό-) Έ-ε- χ-ό-ο- ------------------- (Αυτός) Έχει χρόνο. 0
É-h--m- ---xē. É______ ó_____ É-h-u-e ó-e-ē- -------------- Échoume órexē.
Hy het nie tyd nie. (----ς- Δ-ν-έχει-χ-όνο. (______ Δ__ έ___ χ_____ (-υ-ό-) Δ-ν έ-ε- χ-ό-ο- ----------------------- (Αυτός) Δεν έχει χρόνο. 0
D---é--o-m---rexē. D__ é______ ó_____ D-n é-h-u-e ó-e-ē- ------------------ Den échoume órexē.
om verveeld te wees Βα--έ--ι Β_______ Β-ρ-έ-α- -------- Βαριέμαι 0
D-- éc--u-----exē. D__ é______ ó_____ D-n é-h-u-e ó-e-ē- ------------------ Den échoume órexē.
Sy is verveeld. (-υτ---Β----τ--. (_____ Β________ (-υ-ή- Β-ρ-έ-α-. ---------------- (Αυτή) Βαριέται. 0
Den éc-oume -rexē. D__ é______ ó_____ D-n é-h-u-e ó-e-ē- ------------------ Den échoume órexē.
Sy is nie verveeld nie. (---ή- Δε---ρ---α-. (_____ Δ_ β________ (-υ-ή- Δ- β-ρ-έ-α-. ------------------- (Αυτή) Δε βαριέται. 0
Ph-----i P_______ P-o-á-a- -------- Phobámai
om honger te wees Π-ιν-ω Π_____ Π-ι-ά- ------ Πεινάω 0
P---ám-i P_______ P-o-á-a- -------- Phobámai
Is julle honger? Π-ιν---; Π_______ Π-ι-ά-ε- -------- Πεινάτε; 0
P-obá-ai P_______ P-o-á-a- -------- Phobámai
Is julle nie honger nie? Δ-----ινάτε; Δ__ π_______ Δ-ν π-ι-ά-ε- ------------ Δεν πεινάτε; 0
P-o--ma-. P________ P-o-á-a-. --------- Phobámai.
om dors te wees Δ--άω Δ____ Δ-ψ-ω ----- Διψάω 0
P----m--. P________ P-o-á-a-. --------- Phobámai.
Hulle is dors. Διψ-νε. Δ______ Δ-ψ-ν-. ------- Διψάνε. 0
Ph---m--. P________ P-o-á-a-. --------- Phobámai.
Hulle is nie dors nie. Δεν -ι-ά--. Δ__ δ______ Δ-ν δ-ψ-ν-. ----------- Δεν διψάνε. 0
D-- ph------. D__ p________ D-n p-o-á-a-. ------------- Den phobámai.

Geheime tale

Ons wil met taal vir ander uitdruk wat ons dink en voel. Begrip is dus die belangrikste doel van ’n taal. Maar soms wil mense nie deur almal verstaan word nie. Dan dink hulle geheime tale uit. Geheime tale boei mense al duisende jare lank. Julius Caesar het byvoorbeeld sy eie geheime taal gehad. Hy het gekodeerde boodskappe na alle dele van sy ryk gestuur. Sy vyande kon nie die kodeboodskappe lees nie. Geheime tale is beskermde kommunikasie. Ons onderskei onsself van ander deur geheime taal. Ons wys dat ons aan ’n eksklusiewe groep behoort. Daar is verskeie redes waarom ons geheime taal gebruik. Minnaars skryf van alle tye hul briewe in kode. Sekere professionele groepe het ook hul eie tale. So is daar tale vir towenaars, diewe en sakemense. Maar geheime tale word meestal vir ’n politieke doel gebruik. In byna elke oorlog word geheime tale ontwikkel. Weermagte en geheime dienste het hul eie kenners van geheime tale. Kriptografie is die wetenskap van kodering. Moderne kodes word op ingewikkelde wiskundige formules gebaseer. Dis baie moeilik om hulle te ontsyfer. Sonder kodetaal sou ons lewe ondenkbaar wees. Mense werk deesdae oral met gekodeerde data. Kredietkaarte en e-pos werk almal met kodes. Veral kinders dink geheime tale is opwindend. Hulle geniet dit om geheime boodskappe met vriende uit te ruil. Geheime tale is selfs nuttig vir die ontwikkeling van kinders… Dit bevorder skeppingsvermoë en ’n aanvoeling vir taal!