Fraseboek

af Kleure   »   ha Launuka

14 [veertien]

Kleure

Kleure

14 [goma sha hudu]

Launuka

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Hausa Speel Meer
Die sneeu is wit. Dusar-------a-f--- --. D____ ƙ______ f___ c__ D-s-r ƙ-n-a-a f-r- c-. ---------------------- Dusar ƙanƙara fari ce. 0
Die son is geel. Rana -a-a-a---. R___ r_____ c__ R-n- r-w-y- c-. --------------- Rana rawaya ce. 0
Die lemoen is oranje. O--ng- ne o-a---. O_____ n_ o______ O-a-g- n- o-a-g-. ----------------- Orange ne orange. 0
Die kersie is rooi. Cer--ja-n-. C___ j_ n__ C-r- j- n-. ----------- Ceri ja ne. 0
Die hemel is blou. Sama--h--- -e. S___ s____ n__ S-m- s-u-i n-. -------------- Sama shudi ne. 0
Die gras is groen. C--awa k--- -e. C_____ k___ n__ C-y-w- k-r- n-. --------------- Ciyawa kore ne. 0
Die grond / aarde is bruin. K-sa lau-i------- -as-. K___ l_____ r____ k____ K-s- l-u-i- r-w-n k-s-. ----------------------- Kasa launin ruwan kasa. 0
Die wolke is grys. Gajim--e--yay--launi- -o-a. G________ y___ l_____ t____ G-j-m-r-n y-y- l-u-i- t-k-. --------------------------- Gajimaren yayi launin toka. 0
Die bande is swart. Tay-y---ba-ar --t--n-. T______ b____ f___ n__ T-y-y-n b-ƙ-r f-t- n-. ---------------------- Tayoyin baƙar fata ne. 0
Watter kleur is die sneeu? Wit. Wan- --uni -e --sar--an--r-- F---. W___ l____ n_ d____ ƙ_______ F____ W-n- l-u-i n- d-s-r ƙ-n-a-a- F-r-. ---------------------------------- Wane launi ne dusar ƙanƙara? Fari. 0
Watter kleur is die son? Geel. M--e-e----ar ran-?----l-w M_____ k____ r____ Y_____ M-n-n- k-l-r r-n-? Y-l-o- ------------------------- Menene kalar rana? Yellow 0
Watter kleur is die lemoen? Oranje. W------u-i--e-o-ang-- -e-u. W___ l____ n_ o______ L____ W-n- l-u-i n- o-a-g-? L-m-. --------------------------- Wani launi ne orange? Lemu. 0
Watter kleur is die kersie? Rooi. Men--e la----ce--- -a. M_____ l____ c____ J__ M-n-n- l-u-i c-r-? J-. ---------------------- Menene launi ceri? Ja. 0
Watter kleur is die hemel? Blou. W-----auni--ak--d- s--a--n sama--Bl--. W___ l____ y___ d_ s______ s____ B____ W-n- l-u-i y-k- d- s-r-r-n s-m-? B-u-. -------------------------------------- Wane launi yake da sararin sama? Blue. 0
Watter kleur is die gras? Groen. W-ne la--i ne -iy-wa--Ko--. W___ l____ n_ c______ K____ W-n- l-u-i n- c-y-w-? K-r-. --------------------------- Wane launi ne ciyawa? Kore. 0
Watter kleur is die aarde? Bruin. Wa---la--i ----a--- -----. W___ l____ n_ ƙ____ B_____ W-n- l-u-i n- ƙ-s-? B-o-n- -------------------------- Wane launi ne ƙasa? Brown. 0
Watter kleur is die wolke? Grys. W--e---uni n--gi----en---r-y W___ l____ n_ g________ G___ W-n- l-u-i n- g-r-i-e-? G-e- ---------------------------- Wane launi ne girgijen? Grey 0
Watter kleur is die bande? Swart. W--e---u-i--- -a--- ----. W___ l____ n_ t____ B____ W-n- l-u-i n- t-y-? B-k-. ------------------------- Wane launi ne taya? Baki. 0

Vroue praat anders as mans

Ons weet almal dat vroue en mans verskil. Maar het jy geweet dat hulle ook verskillend praat? Talle studies het dit bewys. Vroue gebruik ander spraakpatrone as mans. Hulle is dikwels meer indirek en terughoudend in hul spraak. In teenstelling daarmee gebruik mans gewoonlik duidelike en direkte taal. Maar die onderwerpe waaroor hulle praat, verskil ook. Mans gesels meer oor nuus, ekonomie of sport. Vroue verkies sosiale onderwerpe soos familie of gesondheid. Mans gesels dus oor feite. Vroue gesels eerder oor mense. Dis opvallend dat vroue probeer om ’n “swak” taal te praat. Dit wil sê hulle praat versigtiger en beleefder. Vroue vra ook meer vrae. Hulle doen dit waarskynlik om harmonie te skep en konflik te vermy. Verder het vroue ’n baie groter woordeskat vir gevoelens. Vir mans is geselskap dikwels ’n vorm van kompetisie. Hul taal is opvallend meer uitdagend en aggressief. En mans sê per dag baie minder woorde as vroue. Party navorsers beweer dis aan die samestelling van die brein te danke. Omdat vroue en mans se brein verskil. Dit wil sê hul spraaksentrum is ook anders saamgestel. Maar dis waarskynlik dat ander faktore ook ons taal beïnvloed. Die wetenskap verken dié gebied nog nie lank nie. Nogtans praat vroue en mans nie totaal verskillende tale nie. Daar hoef nie misverstande te wees nie. Daar is baie strategieë vir suksesvolle kommunikasie. Die eenvoudigste een is: luister beter!