Fraseboek

af Huis skoonmaak   »   ha tsaftace gida

18 [agttien]

Huis skoonmaak

Huis skoonmaak

18 [goma sha takwas]

tsaftace gida

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Hausa Speel Meer
Vandag is Saterdag. Y-u-Asaba-. Y__ A______ Y-u A-a-a-. ----------- Yau Asabar. 0
Vandag het ons tyd. Ya------ -- -oka--. Y__ m___ d_ l______ Y-u m-n- d- l-k-c-. ------------------- Yau muna da lokaci. 0
Vandag maak ons huis skoon. A---u mun- -saf-a-e------. A y__ m___ t_______ ɗ_____ A y-u m-n- t-a-t-c- ɗ-k-n- -------------------------- A yau muna tsaftace ɗakin. 0
Ek maak die badkamer skoon. In- tsa---ce-g--an ---k-. I__ t_______ g____ w_____ I-a t-a-t-c- g-d-n w-n-a- ------------------------- Ina tsaftace gidan wanka. 0
My man was die kar. Mi-i-a--ana-wa--e-mo--. M_____ y___ w____ m____ M-j-n- y-n- w-n-e m-t-. ----------------------- Mijina yana wanke mota. 0
Die kinders maak die fietse skoon. Yara-s----t-a--ace ---unan. Y___ s___ t_______ k_______ Y-r- s-n- t-a-t-c- k-k-n-n- --------------------------- Yara suna tsaftace kekunan. 0
Ouma gee die blomme water. Go-go tan- --ay-r-d- f--anni. G____ t___ s_____ d_ f_______ G-g-o t-n- s-a-a- d- f-r-n-i- ----------------------------- Goggo tana shayar da furanni. 0
Die kinders maak die kinderkamer skoon. Y-------a-tsa---ce d--i- --ra. Y___ s___ t_______ d____ y____ Y-r- s-n- t-a-t-c- d-k-n y-r-. ------------------------------ Yara suna tsaftace dakin yara. 0
My man ruim sy lessenaar op. Mi-in----na-wa-k- t-bur. M_____ y___ w____ t_____ M-j-n- y-n- w-n-e t-b-r- ------------------------ Mijina yana wanke tebur. 0
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. N- ---ya--ank- a--ik---in--n---n--. N_ s____ w____ a c____ i____ w_____ N- s-n-a w-n-i a c-k-n i-j-n w-n-i- ----------------------------------- Na sanya wanki a cikin injin wanki. 0
Ek hang die wasgoed op. Ina r-t-ye -anki I__ r_____ w____ I-a r-t-y- w-n-i ---------------- Ina rataye wanki 0
Ek stryk die klere. I----aƙi- ƙa--e -ank-. I__ b____ ƙ____ w_____ I-a b-ƙ-n ƙ-r-e w-n-i- ---------------------- Ina baƙin ƙarfe wanki. 0
Die venster is vuil. Gi--sh-n s--- d--dat-i. G_______ s___ d_ d_____ G-l-s-i- s-n- d- d-t-i- ----------------------- Gilashin suna da datti. 0
Die vloer is vuil. Ka-a---a-- -at-i. K____ y___ d_____ K-s-n y-y- d-t-i- ----------------- Kasan yayi datti. 0
Die skottelgoed is vuil. J-t--j----s-n--az---u. J________ s__ ƙ_______ J-t---i-a s-n ƙ-z-n-u- ---------------------- Jita-jita sun ƙazantu. 0
Wie was die vensters? Wan----y-ke-tsa-t--- t-g---n? W_____ y___ t_______ t_______ W-n-n- y-k- t-a-t-c- t-g-g-n- ----------------------------- Wanene yake tsaftace tagogin? 0
Wie stofsuig? W-nene-ya----wa---wa? W_____ y___ k________ W-n-n- y-k- k-a-h-w-? --------------------- Wanene yake kwashewa? 0
Wie was die skottelgoed? Wa---- -- y----ita-----? W_____ k_ y__ j_________ W-n-n- k- y-n j-t---i-a- ------------------------ Wanene ke yin jita-jita? 0

Vroeë onderrig

Vreemde tale word deesdae al hoe belangriker. Dit geld ook vir die beroepslewe. Gevolglik styg die aantal mense wat vreemde tale leer. Baie ouers wil ook graag hê hul kinders moet tale leer. Dis die beste op ’n vroeë ouderdom. Daar is reeds wêreldwyd baie internasionale laerskole. Kleuterskole met meertalige opvoeding word ook gewilder. Dis baie voordelig om so vroeg te begin leer. Dis aan die ontwikkeling van ons brein te danke. Ons brein bou strukture vir tale totdat ons vier jaar oud is. Dié netwerk van neurone help ons leer. Later in die lewe vorm die nuwe strukture nie so goed nie. Ouer kinders en volwassenes sukkel meer om tale te leer. Dus moet ons die vroeë ontwikkeling van ons brein bevorder. Kortom, hoe jonger hoe beter. Daar is egter ook mense wat krities oor vroeë leer is. Hulle is bang dat veeltaligheid klein kinders sal oorweldig. Afgesien daarvan bestaan die vrees dat hulle geen taal behoorlik sal leer nie. Uit ’n wetenskaplike oogpunt is dié bedenkinge ongegrond. Die meeste taalkundiges en neurosielkundiges is optimisties. Hul studie van die onderwerp lewer positiewe resultate op. Kinders geniet gewoonlik taalkursusse. En as kinders tale leer, dink hulle ook oor tale. Deur vreemde tale te leer, leer hulle ook hul moedertaal ken. Hulle trek lewenslank voordeel uit dié kennis van tale. Miskien is dit eintlik beter om met moeiliker tale te begin. Want ’n kind se brein leer vinnig en instinktief. Dit gee nie om of dit hello, ciao of néih hóu stoor nie!