Fraseboek

af In die disko   »   ha A wurin discotheque

46 [ses en veertig]

In die disko

In die disko

46 [arbain da shida]

A wurin discotheque

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Hausa Speel Meer
Is die stoel oop? S-i--w--n-n-----r---y-----c-? S___ w_____ k_____ k_____ c__ S-i- w-n-a- k-j-r- k-a-t- c-? ----------------------------- Shin wannan kujera kyauta ce? 0
Mag ek hier sit? Z-n i----a----usa d- -u? Z__ i__ z___ k___ d_ k__ Z-n i-a z-m- k-s- d- k-? ------------------------ Zan iya zama kusa da ku? 0
Graag. Da so---a-. D_ s__ r___ D- s-n r-i- ----------- Da son rai. 0
Wat dink u van die musiek? Y--- ---- s-n -iɗ--? Y___ k___ s__ k_____ Y-y- k-k- s-n k-ɗ-n- -------------------- Yaya kuke son kiɗan? 0
’n Bietjie te hard. Ka--n--a-- -ar-. K____ y___ k____ K-d-n y-y- k-r-. ---------------- Kadan yayi kara. 0
Maar die groep speel heel goed. A-m----nd din-y--a --s----s--. A___ b___ d__ y___ w___ s_____ A-m- b-n- d-n y-n- w-s- s-s-i- ------------------------------ Amma band din yana wasa sosai. 0
Kom u gereeld hiernatoe? Ku-a-----sa--d-----a? K___ n__ s__ d_ y____ K-n- n-n s-u d- y-w-? --------------------- Kuna nan sau da yawa? 0
Nee, dit is die eerste keer. Aa,-w--n-- -h-ne --ro -- ----o. A__ w_____ s____ k___ n_ f_____ A-, w-n-a- s-i-e k-r- n- f-r-o- ------------------------------- Aa, wannan shine karo na farko. 0
Ek was nog nooit tevore hier nie. B-n--a-- --wa-na- --. B__ t___ z___ n__ b__ B-n t-b- z-w- n-n b-. --------------------- Ban taba zuwa nan ba. 0
Dans u? k-----a-a k___ r___ k-n- r-w- --------- kana rawa 0
Miskien later. Wat--i-- dag---a-a. W_______ d___ b____ W-t-ƙ-l- d-g- b-y-. ------------------- Wataƙila daga baya. 0
Ek kan nie so goed dans nie. B- za- -ya ---a-d--kya- -a. B_ z__ i__ r___ d_ k___ b__ B- z-n i-a r-w- d- k-a- b-. --------------------------- Ba zan iya rawa da kyau ba. 0
Dit is heel maklik. W-nnan a-u--e---i-s-u--. W_____ a__ n_ m__ s_____ W-n-a- a-u n- m-i s-u-i- ------------------------ Wannan abu ne mai sauki. 0
Ek sal u wys. Z-- nun----ka. Z__ n___ m____ Z-n n-n- m-k-. -------------- Zan nuna maka. 0
Nee, liewer ’n ander keer. Aa- -afi ---u--an- -o-a--. A__ m___ k___ w___ l______ A-, m-f- k-a- w-n- l-k-c-. -------------------------- Aa, mafi kyau wani lokaci. 0
Wag u vir iemand? Ku---j--a--w-n-? K___ j____ w____ K-n- j-r-n w-n-? ---------------- Kuna jiran wani? 0
Ja, vir my kêrel. E-, ga-abok---. E__ g_ a_______ E-, g- a-o-i-a- --------------- Ee, ga abokina. 0
Daar kom hy nou! Y--- z--- c--! Y___ z___ c___ Y-n- z-w- c-n- -------------- Yana zuwa can! 0

Gene beïnvloed taal

Watter taal ons praat, hang van ons herkoms af. Maar ons gene is ook vir ons taal verantwoordelik. Dit was die gevolgtrekking van Skotse navorsers. Hulle het ondersoek hoe Engels van Chinees verskil. So het hulle ontdek dat gene ook ’n rol speel. Want gene beïnvloed die ontwikkeling van ons brein. Dit wil sê hulle gee vorm aan ons breinstrukture. Ons vermoë om tale te leer word daardeur bepaal. Variante van twee gene is hierin deurslaggewend. As ’n spesifieke variant skaars is, ontwikkel toontale. Toontale word dus deur mense sonder die geenvariante gepraat. In toontale word die betekenis van woorde deur die toonhoogte bepaal. Chinees word byvoorbeeld by toontale ingesluit. As dié geenvariant egter oorheers, ontwikkel ander tale. Engels is nie ’n toontaal nie. Die variante van dié geen is nie eweredig versprei nie. Dit beteken hulle kom met wisselende herhaling in die wêreld voor. Maar tale oorleef slegs as hulle oorgedra word. Om dié rede moet kinders die taal van hul ouers kan naboots. Hulle moet die taal dus goed kan leer. Slegs dan sal dit van geslag tot geslag oorgedra word. Die ouer geenvariant is die een wat toontale bevorder. Daar was waarskynlik in die verlede meer toontale as nou. Maar ’n mens moenie die genetiese komponente oorskat nie. Hulle kan net help om die ontwikkeling van tale te verklaar. Maar daar is nie ’n geen vir Engels of ’n geen vir Chinees nie. Enigiemand kan enige taal leer. Jy het nie daarvoor gene nodig nie, maar eerder net nuuskierigheid en dissipline!