Ն-րք-ո-- -կու-ն է:
Ն_______ ն_____ է_
Ն-ր-և-ւ- ն-ո-ղ- է-
------------------
Ներքևում նկուղն է: 0 Sa mer t----eS_ m__ t___ eS- m-r t-n- e-------------Sa mer tunn e
Տա----տ-ու- պար---- է:
Տ__ հ______ պ______ է_
Տ-ն հ-տ-ո-մ պ-ր-ե-ն է-
----------------------
Տան հետևում պարտեզն է: 0 S- me--t-nn-eS_ m__ t___ eS- m-r t-n- e-------------Sa mer tunn e
Ս---- -նակ-ր-ն- է:
Ս_ ի_ բ________ է_
Ս- ի- բ-ա-ա-ա-ն է-
------------------
Սա իմ բնակարանն է: 0 Ve-ev-m-ta----- eV______ t______ eV-r-v-m t-n-k-n e-----------------Verevum tanik’n e
Ս- ---անո-ն-է ու լո-ար-նը:
Ս_ խ_______ է ո_ լ________
Ս- խ-հ-ն-ց- է ո- լ-գ-ր-ն-:
--------------------------
Սա խոհանոցն է ու լոգարանը: 0 Ver-v-m ---i-’n eV______ t______ eV-r-v-m t-n-k-n e-----------------Verevum tanik’n e
Ա-ն-ե- հյ-ւ---են-ակն-է ---ն-ջ-րա-ը:
Ա_____ հ____________ է ո_ ն________
Ա-ն-ե- հ-ո-ր-ս-ն-ա-ն է ո- ն-ջ-ր-ն-:
-----------------------------------
Այնտեղ հյուրասենյակն է ու ննջարանը: 0 N-rk-ye-um nku----eN_________ n_____ eN-r-’-e-u- n-u-h- e-------------------Nerk’yevum nkughn e
Մենք --ո----ն----ուրասե-յա-:
Մ___ գ____ ե__ հ____________
Մ-ն- գ-ո-մ ե-ք հ-ո-ր-ս-ն-ա-:
----------------------------
Մենք գնում ենք հյուրասենյակ: 0 Tan -et---- -artez- eT__ h______ p______ eT-n h-t-v-m p-r-e-n e---------------------Tan hetevum partezn e
Elke taal het sy eie woordeskat.
Dit bestaan uit ’n seker getal woorde.
’n Woord is ’n onafhanklike taalkundige eenheid.
Woorde het altyd ’n duidelike betekenis.
Dit onderskei hulle van klanke of lettergrepe.
Die getal woorde verskil in elke taal.
Engels het byvoorbeeld baie woorde.
Dis selfs bekend as die wêreldkampioen in die afdeling woordeskat.
Die Engelse taal het blykbaar vandag meer as miljoen woorde.
Die
Oxford English Dictionary
bevat meer as 600 000 woorde.
Chinees, Spaans en Russies het heelwat minder.
’n Taal se woordeskat is ook van sy geskiedenis afhanklik.
Engels is deur baie ander tale en kulture beïnvloed.
Gevolglik het Engels se woordeskat aansienlik uitgebrei.
Maar die Engelse woordeskat word vandag nog al hoe groter.
Kenners skat dat 15 nuwe woorde elke dag bygevoeg word.
Hulle ontstaan meer uit nuwe media as uit enigiets anders.
Wetenskaplike terme word nie hier ingereken nie.
Want daar is duisende woorde net in chemiese terminologie.
Langer woorde word in byna elke taal minder as korter woorde gebruik.
En die meeste sprekers gebruik net ’n paar woorde.
Dis hoekom ons tussen aktiewe en passiewe woordeskat kies.
Passiewe woordeskat bevat woorde wat ons verstaan.
Maar ons gebruik hulle selde of glad nie.
Aktiewe woordeskat bevat die woorde wat ons gereeld gebruik.
n Paar woorde is genoeg vir eenvoudige gesprekke of tekste.
In Engels het jy daarvoor net sowat 400 woorde en 40 werkwoorde nodig.
Moet jou dus nie bekommer as jou woordeskat beperk is nie!