আমি--কট- স--ো--টস--ক্--বে- ---্য-৷
আ_ এ__ স্____ ক্___ স___ ৷
আ-ি এ-ট- স-প-র-ট-্ ক-ল-ব-র স-স-য ৷
----------------------------------
আমি একটি স্পোর্টস্ ক্লাবের সদস্য ৷ 0 tu---ki-byāẏāma ka--?t___ k_ b______ k____t-m- k- b-ā-ā-a k-r-?---------------------tumi ki byāẏāma kara?
আম----ুটব----ল- ৷
আ__ ফু___ খে_ ৷
আ-র- ফ-ট-ল খ-ল- ৷
-----------------
আমরা ফুটবল খেলি ৷ 0 tu-i -i---ā--m- k--a?t___ k_ b______ k____t-m- k- b-ā-ā-a k-r-?---------------------tumi ki byāẏāma kara?
আমর---খ-- ক--- --ঁ-া- কা---৷
আ__ ক__ ক__ সাঁ__ কা_ ৷
আ-র- ক-ন- ক-ন- স-ঁ-া- ক-ট- ৷
----------------------------
আমরা কখনো কখনো সাঁতার কাটি ৷ 0 t-mi--i-by--āma-kar-?t___ k_ b______ k____t-m- k- b-ā-ā-a k-r-?---------------------tumi ki byāẏāma kara?
এবং একটা-গ-্ফের -য়-ান আ-ে ৷
এ_ এ__ গ___ ম___ আ_ ৷
এ-ং এ-ট- গ-্-ে- ম-দ-ন আ-ে ৷
---------------------------
এবং একটা গল্ফের ময়দান আছে ৷ 0 āmi -k--i-spō---s k-ā-ēra--a--syaā__ ē____ s______ k______ s______ā-i ē-a-i s-ō-ṭ-s k-ā-ē-a s-d-s-a---------------------------------āmi ēkaṭi spōrṭas klābēra sadasya
এখন---ট--ফু--ল খেল---চ্ছ--৷
এ__ এ__ ফু___ খে_ হ__ ৷
এ-ন এ-ট- ফ-ট-ল খ-ল- হ-্-ে ৷
---------------------------
এখন একটা ফুটবল খেলা হচ্ছে ৷ 0 ām- ----i --ōrṭas----bēra s---s-aā__ ē____ s______ k______ s______ā-i ē-a-i s-ō-ṭ-s k-ā-ē-a s-d-s-a---------------------------------āmi ēkaṭi spōrṭas klābēra sadasya
জা-্--- দল-ইংর-- দলে----রু-্ধ- ---ছে-৷
জা___ দ_ ইং__ দ__ বি___ খে__ ৷
জ-র-ম-ন দ- ই-র-জ দ-ে- ব-র-দ-ধ- খ-ল-ে ৷
--------------------------------------
জার্মান দল ইংরেজ দলের বিরুদ্ধে খেলছে ৷ 0 ā-ar--p----ba-a k---iā____ p________ k____ā-a-ā p-u-a-a-a k-ē-i---------------------āmarā phuṭabala khēli
আম-র--ো----ারণা ন-ই ৷
আ__ কো_ ধা__ নে_ ৷
আ-া- ক-ন- ধ-র-া ন-ই ৷
---------------------
আমার কোনো ধারণা নেই ৷ 0 ām----phu-ab--- -hē-iā____ p________ k____ā-a-ā p-u-a-a-a k-ē-i---------------------āmarā phuṭabala khēli
এখন একট---েনাল--- কি---ব- ৷
এ__ এ__ পে___ কি_ হ_ ৷
এ-ন এ-ট- প-ন-ল-ট- ক-ক হ-ে ৷
---------------------------
এখন একটা পেনাল্টি কিক হবে ৷ 0 ā--r- kak-a-ō--a-hanō -ā-̐-----k-ṭiā____ k______ k______ s______ k___ā-a-ā k-k-a-ō k-k-a-ō s-m-t-r- k-ṭ------------------------------------āmarā kakhanō kakhanō sām̐tāra kāṭi
Woorde wat selde gebruik word, verander meer dikwels as woorde wat gereeld gebruik word.
Dis dalk aan die wette van evolusie te danke.
Wydverspreide gene verander met verloop van tyd minder.
Hul vorm is meer stabiel.
En blykbaar is dieselfde van woorde waar!
In een studie is Engelse werkwoorde beoordeel.
Hiervoor is die huidige vorm van werkwoorde met ou vorms vergelyk.
In Engels is die tien algemeenste werkwoorde onreëlmatig.
Die meeste ander werkwoorde is reëlmatig.
Maar in die Middeleeue was die meeste werkwoorde nog onreëlmatig.
Onreëlmatige werkwoorde wat selde gebruik is, het dus reëlmatige werkwoorde geword.
Oor 300 jaar sal Engels skaars enige oorblywende onreëlmatige werkwoorde hê.
Ander studies het ook bewys dat tale soos gene gekies word.
Navorsers het algemene woorde uit verskillende tale vergelyk.
Vir dié proses het hulle eenderse woorde gekies wat dieselfde beteken.
’n Voorbeeld hiervan is die woorde
water, Wasser, vatten
.
Dié woorde het dieselfde stam en stem dus nou met mekaar ooreen.
Aangesien hulle noodsaaklike woorde is, word hulle in alle tale gereeld gebruik.
Op dié manier kan hulle hul vorm behou – en vandag nog eenders bly.
Minder noodsaaklike woorde verander baie vinniger.
Hulle word eerder deur ander woorde vervang.
Woorde wat selde gebruik word, onderskei hulself só in verskillende tale.
Dis nog onduidelik hoekom seldsame woorde verander.
Dis moontlik dat hulle dikwels verkeerd gebruik of uitgespreek word.
Dis weens die feit dat sprekers hulle nie goed ken nie.
Maar dit kan wees dat noodsaaklike woorde altyd dieselfde moet wees.
Want slegs dan kan hulle reg verstaan word.
En woorde is daar om verstaan te word…