Woordeskat
Leer Bywoorde – Engels (US)

almost
It is almost midnight.
amper
Dit is amper middernag.

home
The soldier wants to go home to his family.
huis toe
Die soldaat wil huis toe gaan na sy gesin.

together
We learn together in a small group.
saam
Ons leer saam in ‘n klein groep.

down
He falls down from above.
af
Hy val van bo af.

first
Safety comes first.
eerste
Veiligheid kom eerste.

already
He is already asleep.
reeds
Hy is reeds aan die slaap.

at home
It is most beautiful at home!
tuis
Dit is die mooiste tuis!

there
The goal is there.
daar
Die doel is daar.

too much
He has always worked too much.
te veel
Hy het altyd te veel gewerk.

just
She just woke up.
net-nou
Sy het net wakker geword.

enough
She wants to sleep and has had enough of the noise.
genoeg
Sy wil slaap en het genoeg van die geraas.
