यह--े-----कर्---का--ोट है
य_ मे_ स____ का को_ है
य- म-र- स-क-्-ी क- क-ट ह-
-------------------------
यह मेरे सहकर्मी का कोट है 0 m--- d-st---e bil-eem___ d___ k__ b_____m-r- d-s- k-e b-l-e---------------------mere dost kee billee
यह ---े-सह-र्-ी की गाड़ी-है
य_ मे_ स____ की गा_ है
य- म-र- स-क-्-ी क- ग-ड़- ह-
--------------------------
यह मेरे सहकर्मी की गाड़ी है 0 m--e---st -e-----l-em___ d___ k__ b_____m-r- d-s- k-e b-l-e---------------------mere dost kee billee
य- ---- --क---- का क---है
य_ मे_ स____ का का_ है
य- म-र- स-क-्-ी क- क-म ह-
-------------------------
यह मेरे सहकर्मी का काम है 0 mer--dos- -a ---tam___ d___ k_ k____m-r- d-s- k- k-t-a------------------mere dost ka kutta
कम-ज़ -- बटन----- -ै
क__ का ब__ टू_ है
क-ी-़ क- ब-न ट-ट- ह-
--------------------
कमीज़ का बटन टूटा है 0 mere d--t -a----tam___ d___ k_ k____m-r- d-s- k- k-t-a------------------mere dost ka kutta
गैरे- क--चाभ- -ु- -ु- -ै
गै__ की चा_ गु_ हु_ है
ग-र-ज क- च-भ- ग-म ह-ई ह-
------------------------
गैरेज की चाभी गुम हुई है 0 mer- dost -a-k-t-am___ d___ k_ k____m-r- d-s- k- k-t-a------------------mere dost ka kutta
स--ब का क-प्--टर -----हुआ है
सा__ का कं____ ख__ हु_ है
स-ह- क- क-प-य-ट- ख-ा- ह-आ ह-
----------------------------
साहब का कंप्यूटर खराब हुआ है 0 me---bac-c-on--- kh---unem___ b_______ k_ k_______m-r- b-c-c-o- k- k-i-a-n--------------------------mere bachchon ke khilaune
घ- गली -- -ोने---- है
घ_ ग_ के को_ में है
घ- ग-ी क- क-न- म-ं ह-
---------------------
घर गली के कोने में है 0 yah-mere--a--k---e--k---o--h-iy__ m___ s_________ k_ k__ h__y-h m-r- s-h-k-r-e- k- k-t h-i------------------------------yah mere sahakarmee ka kot hai
Ons moet konsentreer wanneer ons leer.
Ons aandag moet op een ding toegespits wees.
Konsentrasievermoë is nie aangebore nie.
Ons moet leer konsentreer.
Dit gebeur meestal in kleuterskool of op skool.
Op ses jaar kan kinders vir sowat 15 minute konsentreer.
Tieners van 14 jaar kan twee keer so lank konsentreer en werk.
Volwassenes se konsentrasie hou vir omtrent 45 minute.
Na ’n seker hoeveelheid tyd begin konsentrasie afneem.
Dan verloor studente belangstelling in die materiaal.
Hulle kan ook moeg of gestres raak.
Gevolglik word dit moeiliker om te leer.
Die geheue kan die materiaal nie meer so goed onthou nie.
’n Mens kan egter jou konsentrasie verbeter!
Dis baie belangrik dat ’n mens genoeg slaap voordat jy leer.
Iemand wat moeg is, kan net vir ’n kort rukkie konsentreer.
Wanneer ons moeg is, maak ons brein meer foute.
Ons emosies beïnvloed ook ons konsentrasie.
Iemand wat doeltreffend wil leer, moet ook ’n neutrale gemoedstoestand hê.
Te veel positiewe of negatiewe emosies kan suksesvolle studie belemmer.
Natuurlik kan ’n mens nie altyd emosie beheer nie.
Maar ’n mens kan dit probeer ignoreer terwyl jy leer.
Iemand wat wil konsentreer, moet gemotiveer wees.
Wanneer ons studeer, moet ons ’n doel voor oë hê.
Slegs dan is ons brein gereed om te konsentreer.
’n Rustige omgewing is ook belangrik vir goeie konsentrasie.
En ’n mens moet baie water drink wanneer jy studeer; dit hou jou wakker.
Iemand wat dit alles doen, sal beslis langer kan konsentreer!