Woordeskat
Leer Bywoorde – Noors
opp
Han klatrer opp fjellet.
op
Hy klim die berg op.
igjen
Han skriver alt igjen.
weer
Hy skryf alles weer.
gratis
Solenergi er gratis.
gratis
Sonkrag is gratis.
inn
Går han inn eller ut?
in
Gaan hy in of uit?
ofte
Vi burde se hverandre oftere!
dikwels
Ons moet mekaar meer dikwels sien!
nesten
Det er nesten midnatt.
amper
Dit is amper middernag.
først
Sikkerhet kommer først.
eerste
Veiligheid kom eerste.
kanskje
Hun vil kanskje bo i et annet land.
miskien
Sy wil miskien in ‘n ander land woon.
aldri
Gå aldri til sengs med sko på!
nooit
Gaan nooit met skoene aan die bed in nie!
ned
De ser ned på meg.
af
Hulle kyk af op my.
om morgenen
Jeg må stå opp tidlig om morgenen.
in die oggend
Ek moet vroeg in die oggend opstaan.