መዝገበ ቃላት
ግሲታት ተማሃሩ – ኣፍሪቃውያን ቋንቋታት

verslaan
Die swakker hond is in die geveg verslaan.
ይስዓር
እቲ ዝደኸመ ከልቢ ኣብቲ ውግእ ይስዓር።

vergewe
Ek vergewe hom sy skulde.
ይቕረ በሉ
ዕዳኡ ይቕረ እብለሉ።

verloof raak
Hulle het in die geheim verloof geraak!
ተሓጽዩ
ብሕቡእ ተሓጽዮም ኣለዉ!

deelneem
Hy neem deel aan die wedren.
ተሳተፉ
ኣብቲ ውድድር ይሳተፍ ኣሎ።

let op
’n Mens moet op die verkeerstekens let.
ኣቓልቦ ሃብዎ
ሓደ ሰብ ንናይ ትራፊክ ምልክታት ኣቓልቦ ክህብ ኣለዎ።

herhaal
My papegaai kan my naam herhaal.
ምድግጋም
ፓፓጋሎይ ስመይ ክደግም ይኽእል እዩ።

bedek
Die kind bedek homself.
ሽፋን
እቲ ቆልዓ ንርእሱ ይሽፍን።

terugstel
Binnekort moet ons die klok weer terugstel.
ንድሕሪት ምምላስ
ኣብ ቀረባ እዋን ዳግማይ ሰዓት ንድሕሪት ክንመልሳ ክንግደድ ኢና።

lei
Die mees ervare stapper lei altyd.
መሪሕነት
እቲ ዝያዳ ምኩር ተጓዓዛይ ኩሉ ግዜ ይመርሕ።

met die trein gaan
Ek sal daarheen met die trein gaan.
ብባቡር ምኻድ
ናብኡ ብባቡር ክኸይድ እየ።

stomslaan
Die verrassing slaan haar stom.
ቃላት ስኢንካ ግደፍ
እቲ ስግንጢር ቃላት ስኢኑ ይገድፋ።
