単語
副詞を学ぶ – アフリカーンス語

altyd
Tegnologie word altyd meer gekompliseerd.
いつも
技術はますます複雑になっている。

amper
Dit is amper middernag.
ほとんど
もうほとんど真夜中だ。

meer
Ouer kinders kry meer sakgeld.
もっと
年上の子供はもっとお小遣いをもらいます。

êrens
‘n Haas het êrens weggekruip.
どこかに
ウサギはどこかに隠れています。

reeds
Die huis is reeds verkoop.
既に
その家は既に売られています。

te veel
Die werk raak te veel vir my.
余りにも
仕事が余りにも多くなってきました。

lank
Ek moes lank in die wagkamer wag.
長く
待合室で長く待たなければなりませんでした。

môre
Niemand weet wat môre sal wees nie.
明日
明日何が起こるか誰も知らない。

net-nou
Sy het net wakker geword.
ちょうど
彼女はちょうど目を覚ました。

in die oggend
Ek moet vroeg in die oggend opstaan.
朝に
私は朝早く起きなければなりません。

‘n bietjie
Ek wil ‘n bietjie meer hê.
もう少し
もう少し欲しい。
