Woordeskat
Leer Werkwoorde – Engels (US)
command
He commands his dog.
beveel
Hy beveel sy hond.
pick
She picked an apple.
pluk
Sy het ’n appel gepluk.
cut off
I cut off a slice of meat.
sny af
Ek sny ’n stukkie vleis af.
impress
That really impressed us!
beïndruk
Dit het ons werklik beïndruk!
explore
Humans want to explore Mars.
verken
Mense wil Mars verken.
open
The festival was opened with fireworks.
open
Die fees is met vuurwerke geopen.
cause
Sugar causes many diseases.
veroorsaak
Suiker veroorsaak baie siektes.
listen
He likes to listen to his pregnant wife’s belly.
luister
Hy luister graag na sy swanger vrou se maag.
tell
She tells her a secret.
vertel
Sy vertel haar ’n geheim.
be
You shouldn’t be sad!
wees
Jy moet nie hartseer wees nie!
send off
She wants to send the letter off now.
stuur af
Sy wil die brief nou afstuur.