词汇
学习副词 – 南非荷兰语
iets
Ek sien iets interessants!
一些
我看到了一些有趣的东西!
‘n bietjie
Ek wil ‘n bietjie meer hê.
一点
我想要多一点。
voorheen
Sy was voorheen vetter as nou.
之前
她之前比现在胖。
net
Daar sit net een man op die bank.
只有
只有一个男人坐在长凳上。
daarop
Hy klim op die dak en sit daarop.
上面
他爬上屋顶坐在上面。
huis toe
Die soldaat wil huis toe gaan na sy gesin.
家
士兵想回到家里和他的家人在一起。
af
Hy vlieg af in die vallei.
下
他飞下到山谷。
te veel
Hy het altyd te veel gewerk.
太多
他总是工作得太多。
altyd
Hier was altyd ‘n dam.
总是
这里总是有一个湖。
amper
Die tenk is amper leeg.
几乎
油箱几乎是空的。
in die nag
Die maan skyn in die nag.
夜晚
夜晚月亮照亮。