词汇
学习副词 – 南非荷兰语
nou
Moet ek hom nou bel?
现在
我现在应该打电话给他吗?
amper
Die tenk is amper leeg.
几乎
油箱几乎是空的。
in die oggend
Ek moet vroeg in die oggend opstaan.
早晨
早晨我必须早起。
ook
Haar vriendin is ook dronk.
也
她的女朋友也喝醉了。
reeds
Die huis is reeds verkoop.
已经
这房子已经被卖掉了。
gratis
Sonkrag is gratis.
免费
太阳能是免费的。
meer
Ouer kinders kry meer sakgeld.
更多
更大的孩子得到更多的零花钱。
net-nou
Sy het net wakker geword.
刚刚
她刚刚醒来。
af
Hy val van bo af.
下来
他从上面掉了下来。
gister
Dit het gister hard gereën.
昨天
昨天下了大雨。
binnekort
Sy kan binnekort huis toe gaan.
很快
她很快就可以回家了。