Woordeskat
Leer Werkwoorde – Engels (UK)

want
He wants too much!
wil hê
Hy wil te veel hê!

fight
The fire department fights the fire from the air.
veg
Die brandweer beveg die brand vanuit die lug.

use
We use gas masks in the fire.
gebruik
Ons gebruik gasmaskers in die brand.

test
The car is being tested in the workshop.
toets
Die motor word in die werkswinkel getoets.

refer
The teacher refers to the example on the board.
verwys
Die onderwyser verwys na die voorbeeld op die bord.

park
The bicycles are parked in front of the house.
parkeer
Die fietse is voor die huis geparkeer.

offer
She offered to water the flowers.
aanbied
Sy het aangebied om die blomme nat te gooi.

come to you
Luck is coming to you.
kom na jou toe
Geluk kom na jou toe.

persuade
She often has to persuade her daughter to eat.
oorreed
Sy moet dikwels haar dogter oorreed om te eet.

feed
The kids are feeding the horse.
voer
Die kinders voer die perd.

paint
I want to paint my apartment.
verf
Ek wil my woonstel verf.
