Woordeskat
Leer Werkwoorde – Engels (UK)
snow
It snowed a lot today.
sneeu
Dit het vandag baie gesneeu.
enter
The ship is entering the harbor.
binnegaan
Die skip gaan die hawe binne.
listen
She listens and hears a sound.
luister
Sy luister en hoor ’n geluid.
can
The little one can already water the flowers.
kan
Die kleintjie kan alreeds die blomme water gee.
decipher
He deciphers the small print with a magnifying glass.
ontsyfer
Hy ontsyfer die klein druk met ’n vergrootglas.
endure
She can hardly endure the pain!
verduur
Sy kan die pyn skaars verduur!
receive
He receives a good pension in old age.
ontvang
Hy ontvang ’n goeie pensioen in sy ouderdom.
miss
She missed an important appointment.
mis
Sy het ’n belangrike afspraak gemis.
beat
Parents shouldn’t beat their children.
slaan
Ouers moenie hul kinders slaan nie.
set back
Soon we’ll have to set the clock back again.
terugstel
Binnekort moet ons die klok weer terugstel.
practice
He practices every day with his skateboard.
oefen
Hy oefen elke dag met sy skateboard.