Woordeskat
Leer Werkwoorde – Engels (US)

spend the night
We are spending the night in the car.
oornag
Ons oornag in die kar.

imitate
The child imitates an airplane.
imiteer
Die kind imiteer ’n vliegtuig.

look
Everyone is looking at their phones.
kyk
Almal kyk na hulle fone.

speak
One should not speak too loudly in the cinema.
praat
Mens moet nie te hard in die bioskoop praat nie.

feel
The mother feels a lot of love for her child.
voel
Die ma voel baie liefde vir haar kind.

suspect
He suspects that it’s his girlfriend.
vermoed
Hy vermoed dat dit sy vriendin is.

kill
I will kill the fly!
doodmaak
Ek sal die vlieg doodmaak!

can
The little one can already water the flowers.
kan
Die kleintjie kan alreeds die blomme water gee.

jump out
The fish jumps out of the water.
spring uit
Die vis spring uit die water.

publish
Advertising is often published in newspapers.
publiseer
Advertensies word dikwels in koerante gepubliseer.

depart
Our holiday guests departed yesterday.
vertrek
Ons vakansiegaste het gister vertrek.
