Vortprovizo
Lernu Verbojn – afrikansa
gebeur
Iets sleg het gebeur.
okazi
Io malbona okazis.
gooi
Hy gooi die bal in die mandjie.
ĵeti
Li ĵetas la pilkon en la korbon.
nodig hê
Ek’s dors, ek het water nodig!
bezoni
Mi soifas, mi bezonas akvon!
oornag
Ons oornag in die kar.
tranokti
Ni tranoktas en la aŭto.
laat
Sy laat haar vlieër vlieg.
lasi
Ŝi lasas sian drakon flugi.
gaan voort
Die karavaan gaan sy reis voort.
daŭrigi
La karavano daŭrigas sian vojaĝon.
huis toe gaan
Hy gaan huis toe na die werk.
hejmeniri
Li hejmeniras post la laboro.
beskryf
Hoe kan mens kleure beskryf?
priskribi
Kiel oni povas priskribi kolorojn?
sluit
Sy sluit die gordyne.
fermi
Ŝi fermas la kurtenojn.
ry weg
Sy ry weg in haar motor.
forveturi
Ŝi forveturas en sia aŭto.
leer
Sy leer haar kind om te swem.
instrui
Ŝi instruas sian infanon naĝi.