Wortschatz
Lerne Adjektive – Afrikaans

ekstern
‘n eksterne stoor
extern
ein externer Speicher

mistig
die mistige skemer
neblig
die neblige Dämmerung

horisontaal
die horisontale lyn
horizontal
die horizontale Linie

volledig
die volledige gesin
komplett
die komplette Familie

onseksesvol
‘n onseksesvolle woonsoektog
erfolglos
eine erfolglose Wohnungssuche

sterk
die sterk vrou
stark
die starke Frau

pers
pers laventel
lila
lila Lavendel

stormagtig
die stormagtige see
stürmisch
die stürmische See

geel
geel piesangs
gelb
gelbe Bananen

vorige
die vorige storie
vorherig
die vorherige Geschichte

krom
die krom straat
kurvig
die kurvige Straße
