المفردات
تعلم الأفعال – الأفريقانية
ontvang
Sy het ’n baie mooi geskenk ontvang.
يتلقى
تلقت هدية جميلة جدًا.
vertrek
Die skip vertrek uit die hawe.
تغادر
السفينة تغادر الميناء.
imiteer
Die kind imiteer ’n vliegtuig.
يقلد
الطفل يقلد طائرة.
lieg teenoor
Hy het vir almal gelieg.
كذب على
كذب على الجميع.
oes
Ons het baie wyn geoest.
يحصد
حصدنا الكثير من النبيذ.
verduidelik
Oupa verduidelik die wêreld aan sy kleinkind.
يشرح
الجد يشرح العالم لحفيده.
bedank
Hy het sy werk bedank.
استقال
استقال من وظيفته.
voltooi
Ons dogter het pas universiteit voltooi.
أنهت
ابنتنا قد أنهت الجامعة للتو.
meld aan
Almal aan boord meld by die kaptein aan.
يبلغ
كل الذين على متن السفينة يبلغون إلى القبطان.
drink
Sy drink tee.
تشرب
هي تشرب الشاي.
ignoreer
Die kind ignoreer sy ma se woorde.
يتجاهل
الطفل يتجاهل كلمات أمه.