المفردات
تعلم الصفات – الأفريقانية

onbegaanbaar
die onbegaanbare pad
غير قابل للمرور
طريق غير قابل للمرور

skoon
skoon wasgoed
نظيف
غسيل نظيف

bankrot
die bankrot persoon
مفلس
الشخص المفلس

kleurrik
kleurryke paaseiers
ملون
بيض الفصح الملون

verlore
‘n verlore vliegtuig
مفقود
طائرة مفقودة

mal
‘n mal vrou
مجنون
امرأة مجنونة

verskriklik
die verskriklike haai
رهيب
القرش الرهيب

verskillend
verskillende kleurpotlode
متنوع
أقلام الألوان المتنوعة

siekelik
die siek vrou
مريض
امرأة مريضة

vertikaal
‘n vertikale rots
عمودي
صخرة عمودية

mooi
die mooi meisie
جميل
الفتاة الجميلة
