المفردات
تعلم الصفات – الأفريقانية
regverdig
‘n regverdige verdeling
عادل
تقسيم عادل
volledig
die volledige gesin
كامل
العائلة الكاملة
gesoute
gesoute grondbone
مملح
الفستق المملح
persoonlik
die persoonlike groet
شخصي
الترحيب الشخصي
gevarieerd
‘n gevarieerde vrugteaanbod
متنوع
عرض فاكهة متنوع
alkoholverslaaf
die alkoholverslaafde man
مدمن على الكحول
رجل مدمن على الكحول
vreemd
‘n vreemde eetgewoonte
غريب
عادة غذائية غريبة
ongelukkig
‘n ongelukkige verhouding
تعيس
حب تعيس
hedendaags
die hedendaagse koerante
اليوم
صحف اليوم
sigbaar
die sigbare berg
مرئي
الجبل المرئي
sterk
die sterk vrou
قوي
المرأة القوية