Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Kroaties

hladno
hladno vrijeme
koud
die koue weer

nevjerojatan
nevjerojatna nesreća
onbegryplik
‘n onbegryplike ramp

lijep
lijepa djevojka
mooi
die mooi meisie

pametan
pametna djevojka
slim
die slim meisie

oženjen
novo oženjeni par
getroud
die pasgetroude paartjie

fašistički
fašistički slogan
fassisties
die fassistiese leuse

stvaran
stvaran trijumf
werklik
‘n werklike triomf

mekano
mekani krevet
sag
die sagte bed

tajno
tajna informacija
geheim
‘n geheime inligting

kamenito
kamenita staza
klipperig
‘n klipperige pad

online
online veza
aanlyn
die aanlyn verbinding
