Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Engels (UK)

wintry
the wintry landscape
winteragtig
die winteragtige landskap

global
the global world economy
globaal
die globale ekonomie

Protestant
the Protestant priest
Evangelies
die Evangeliese predikant

short
a short glance
kort
‘n kort kykie

available
the available medicine
beskikbaar
die beskikbare medikasie

ancient
ancient books
antiek
antieke boeke

flat
the flat tire
plat
die plat band

excellent
an excellent meal
uitstekend
‘n uitstekende ete

legal
a legal problem
wettig
‘n wettige probleem

invaluable
an invaluable diamond
onskatbaar
‘n onskatbare diamant

bad
a bad flood
sleg
‘n slegte oorstroming
