Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Engels (US)
terrible
the terrible shark
verskriklik
die verskriklike haai
mean
the mean girl
gemeen
die gemeen meisie
limited
the limited parking time
tydelik
die tydelike parkeertyd
online
the online connection
aanlyn
die aanlyn verbinding
short
a short glance
kort
‘n kort kykie
little
little food
min
min kos
wide
a wide beach
breed
‘n breë strand
loving
the loving gift
liefdevol
die liefdevolle geskenk
Irish
the Irish coast
Iers
die Ierse kus
vertical
a vertical rock
vertikaal
‘n vertikale rots
green
the green vegetables
groen
die groen groente