Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Kroaties
fit
fit žena
fiks
‘n fikse vrou
današnji
današnje novine
hedendaags
die hedendaagse koerante
crven
crveni kišobran
rooi
‘n rooi reënsambreel
srebrn
srebrni automobil
silwer
die silwer motor
treći
treće oko
derde
‘n derde oog
užasan
užasan morski pas
verskriklik
die verskriklike haai
gorak
gorka čokolada
bitter
bitter sjokolade
besplatan
besplatan prijevoz
gratis
die gratis vervoermiddel
poseban
poseban interes
spesiaal
die spesiale belang
prijateljski
prijateljski zagrljaj
vriendskaplik
die vriendskaplike omhelsing
dostupno
dostupni lijek
beskikbaar
die beskikbare medikasie