Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Engels (US)
red
a red umbrella
rooi
‘n rooi reënsambreel
sunny
a sunny sky
sonnig
‘n sonnige hemel
half
the half apple
half
die half appel
purple
purple lavender
pers
pers laventel
electric
the electric mountain railway
elektries
die elektriese bergspoor
healthy
the healthy vegetables
gesond
die gesonde groente
stupid
a stupid plan
dwaas
‘n dwaas plan
visible
the visible mountain
sigbaar
die sigbare berg
funny
funny beards
snaaks
snaakse baarde
open
the open curtain
oop
die oop gordyn
correct
the correct direction
korrek
die korrekte rigting