Vocabulary
Learn Verbs – Afrikaans

woon
Ons het op vakansie in ’n tent gewoon.
live
We lived in a tent on vacation.

vertel
Sy vertel haar ’n geheim.
tell
She tells her a secret.

vergeet
Sy het nou sy naam vergeet.
forget
She’s forgotten his name now.

was
Die ma was haar kind.
wash
The mother washes her child.

stel
Jy moet die horlosie stel.
set
You have to set the clock.

bedank
Hy het sy werk bedank.
quit
He quit his job.

dink
Wie dink jy is sterker?
think
Who do you think is stronger?

optel
Ons moet al die appels optel.
pick up
We have to pick up all the apples.

verbygaan
Die twee gaan by mekaar verby.
pass by
The two pass by each other.

sterf
Baie mense sterf in flieks.
die
Many people die in movies.

gaan loer
Die dokters gaan elke dag by die pasiënt loer.
stop by
The doctors stop by the patient every day.
