Vocabulary
Learn Verbs – Afrikaans
ontvang
Hy het ’n verhoging van sy baas ontvang.
receive
He received a raise from his boss.
ontvang
Hy ontvang ’n goeie pensioen in sy ouderdom.
receive
He receives a good pension in old age.
bedek
Sy het die brood met kaas bedek.
cover
She has covered the bread with cheese.
speel
Die kind verkies om alleen te speel.
play
The child prefers to play alone.
nooi
Ons nooi jou na ons Oud en Nuwe partytjie.
invite
We invite you to our New Year’s Eve party.
stem saam
Die prys stem saam met die berekening.
agree
The price agrees with the calculation.
tref
Die fietsryer is getref.
hit
The cyclist was hit.
skryf
Hy skryf ’n brief.
write
He is writing a letter.
kap af
Die werker kap die boom af.
cut down
The worker cuts down the tree.
ontslaan
Die baas het hom ontslaan.
fire
The boss has fired him.
beloon
Hy is met ’n medalje beloon.
reward
He was rewarded with a medal.