Wortschatz
Lernen Sie Verben – Afrikaans

lui
Hoor jy die klok lui?
läuten
Hörst du die Glocke läuten?

bring
Die boodskapper bring ’n pakkie.
bringen
Der Bote bringt ein Paket.

bou
Wanneer is die Groot Muur van China gebou?
errichten
Wann wurde die chinesische Mauer errichtet?

kyk af
Sy kyk af in die vallei.
hinabsehen
Sie sieht ins Tal hinab.

mis
Sy het ’n belangrike afspraak gemis.
versäumen
Sie hat einen wichtigen Termin versäumt.

drink
Die koeie drink water uit die rivier.
saufen
Die Kühe saufen Wasser am Fluss.

eet
Die hoenders eet die korrels.
fressen
Die Hühner fressen die Körner.

akkommodasie kry
Ons het akkommodasie in ’n goedkoop hotel gekry.
unterkommen
Wir sind in einem billigen Hotel untergekommen.

uitmekaar haal
Ons seun haal alles uitmekaar!
auseinandernehmen
Unser Sohn nimmt alles auseinander!

bestaan
Dinosaurussen bestaan nie meer vandag nie.
existieren
Dinosaurier existieren heute nicht mehr.

herhaal
My papegaai kan my naam herhaal.
nachsprechen
Mein Papagei kann meinen Namen nachsprechen.
