Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Roemeens

bun
cafea bună
goed
goeie koffie

al treilea
un al treilea ochi
derde
‘n derde oog

comestibil
ardeii comestibili
eetbaar
die eetbare brandrissies

rotund
mingea rotundă
rond
die ronde bal

online
conexiunea online
aanlyn
die aanlyn verbinding

sexual
pofta sexuală
seksueel
seksuele begeerte

mult
mult capital
baie
baie kapitaal

fantastic
o ședere fantastică
fantasties
‘n fantastiese verblyf

negativ
știrea negativă
negatief
die negatiewe nuus

plat
cauciucul plat
plat
die plat band

minunat
o cascadă minunată
wonderlik
‘n wonderlike waterval
