Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Italiaans
piccante
il peperone piccante
skerp
die skerp soetrissie
brillo
l‘uomo brillo
besope
die besope man
divorziato
la coppia divorziata
geskei
die geskeide paar
dipendente
i malati dipendenti dai farmaci
afhanklik
medikasie-afhanklike pasiënte
reale
il valore reale
werklik
die werklike waarde
insolito
un clima insolito
ongewoon
ongewone weer
giallo
banane gialle
geel
geel piesangs
fisico
l‘esperimento fisico
fisies
die fisiese eksperiment
famoso
il tempio famoso
beroemd
die beroemde tempel
in ritardo
una partenza in ritardo
laat
die laat vertrek
personale
il saluto personale
persoonlik
die persoonlike groet