Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Frans
sain
les légumes sains
gesond
die gesonde groente
correct
une pensée correcte
korrek
‘n korrekte gedagte
intelligent
la fille intelligente
slim
die slim meisie
raide
une montagne raide
steil
die steil berg
impraticable
une route impraticable
onbegaanbaar
die onbegaanbare pad
futur
une production d‘énergie future
toekomstig
‘n toekomstige energieopwekking
ouvert
le rideau ouvert
oop
die oop gordyn
local
les légumes locaux
inheems
die inheemse groente
large
une plage large
breed
‘n breë strand
riche
une femme riche
ryk
‘n ryke vrou
national
les drapeaux nationaux
nasionaal
die nasionale vlae